Lui en slapgat Weste

  • 0

Vir duisende jare was die Weste, oftewel Europa dan, ’n menslike moeras, sonner enige kultuur, maniere, opvoeding, insigte, beskawing of enige hoop hoegenaamd.

Terwyl mense in Afrika bv reusagtige openbare werke aangepak het soos die piramiedes van Egipte en Soedan bv, of die wonderlike klipkerke van Ethiopia, het die barbaarse Westerling poedelkaal rondgehardloop en mekaar se vrouens gesteel, soos die wit bobbejaan wat hulle nog altyd was, behalwe dat die gemiddelde bobbejaantjie beter georganiseer was, met meer “menslikheid”.

Toe die Afrikane al fluks kon lees en skryf, kon die wit aap nie eens tot by tien tel op sy tone nie.
Die Afrikane was reeds georganiseer in reusagtige state, met kragtige heersers, en het oor al die staatkundige eienskappe beskik van die mees moderne state, soos effektiewe regering, regstelsel, belasting, handel, openbare werke, produksie, innovering, kuns, ens, ens maar die blanke barbare konnie eens ’n plaaslike biersuipery organiseer sonder om mekaar se skedels inmekaar te bliksem nie.

Europa was ’n morele moeras, dit was nag, agtergeblewe, met dodelike siektes wat broei, mense wat mekaar inniglik haat, ’n plek om te vermy, vol van onderdrukking en bygelowe, die broeikas van boosheid.

Oor duisende jare heen het swak lig begin insypel, hoofsaaklik van dmv die Moslems, wat weer handel gedryf het met die groot beskawings van Afrika, India en Sjina.

Geleidelik het die wit aap mbv al die ander se idees, die lig op ’n skrefie begin sien, maar ongelukkig was die liggie maar flou.

So het die idees van Afrika se Jesus ook Europa bereik, maar dis verkrag en omskep in die grootste mees barbaarste menslike sisteem van onderdrukking in die geskiedenis.
Die Europeër vanweë sy verwronge waardes het alles wat mooi en goed is gevat en opgefok, dit verwring, vermink en in werktuie van moord, marteling, minagting en vervolging omskep, al die tegnologie en idees wat hulle mildelik toegegeef was van die res van die beskaafde wêreld af ...

Dit is die tragedie van die EU, hulle selfhaat het uitgekring tot wêreldhaat.

Toe hulle uiteindelik die skepies kon bou wat hulle uit hul eie hole en gate en neste kon laat ontsnap het, het hulle soos ’n oop riool oor die res van die beskaafde wêreld gespoel, met hul waansinnige godsdiens idees en natuurlik hul bose siektes in die voortou.

Die res van die wêreld was nie opgewasse vir so ’n opgekropte vloedgolf van haat, nyd en barbaarsheid nie, die wittes het Noord en Suid-Amerika, Afrika en Asië getref soos ’n bose virus, met hul peste en plae, enige soort van epidemie en geslagsiektes het soos kits versprei, en die plaaslike bevolkings is eenvoudig afgemaai.

Die oorgeblewenes is kasueel vermoor of verslaaf, so het die laaste menseslagting in OZ bv in die 1930 rond plaasgevind toe stuk of 30 Abos doodgeskiet is by Alice Springs.

Namib het reeds gebraak oor die glorie van die Duitsers wat die Herero’s uitgemoor het, en daar was letterlik miljoene ander voorbeelde waar onskuldige mense wat tot op daardie stadium toe, spirituele en betekenisvolle lewens geleef het in pas met die natuur, voordat hulle meedoënloos en op hoogs barbaarse wyses uitgemoor was deur die wonnerlike wittes en waarom?
Geld.

Dis dit.

Al die miljoene mense wat in pas was met die natuur moes sterf agv gierigheid.

Die gierigheid van die witte is ’n wrede ding ... want die Witte sal nooit ooit erken hoe gierig en selfsugtig is hy of sy nie, o nee, alles word netjies versteek agter ’n kleed van vroomheid, of skynheiligheid, maar moet nooit ooit van die witte enige mededeelsaamheid verwag nie.

Ons moes julle doodmaak want julle wou nie julle land gee nie, of julle beeste, of julle vrouens of julle kinders, of julle goud nie, dit was die logika, brutale mafia logika verskans agter ’n valse moraliteit en verskuil in skrifsels uit swart boekies uit, maar dit was ALLES direk uit die BOSE uit.

Die witmens is ’n boosdoener want sy filosofie is boos, sy geskiedenis is boos, en sy toekoms is vol van boosheid.

Vandag nog gaan dieselfde prosesse van die afgelope 500 jaar onverpoosd voort en word die laaste mense wat naby die natuur leef steeds vervolg, en geen menslikheid word geduld nie, nie in die Weste nie, oorlog is verkieslik, gevolg deur uitbuiting, dan moord, foltering en verkragting, gaan kyk gerus in Irak, Afganistan, en jy sien steeds die Wit Barbaar van 500 terug in volle gang/goed op dreef ... want die aap is alweer bankrot, en daar moet geplunder word ... wie gaan julle stop?

Francois Williams

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top