Resensies
Kenners resenseer die jongste boeke.
Experts review the latest books.
Het jy ’n boek gelees waarvan jy ander lesers wil vertel? Stuur jou indrukke na lesersindruk@litnet.co.za en besoek hierdie bladsy vir nog inligting.
Into dark water by Jeremy Vearey: a book review
2021-08-26"This is a fascinating book. But ultimately it is the victim of its own ego. It attempts too much and provides only a superficial gloss of the events that continue to intrigue and unsettle us as a nation."
Alle problemen begonnen met Van Riebeeck: de verbazende oogst van tien jaar journalistiek werk in Zuid-Afrika
2021-08-24"Zijn nieuw boek is verbazingwekkend omdat het de geschiedenis van Zuid-Afrika vanaf de komst van commandeur Van Riebeeck in 1652 samenbalt tot een snedig, verrassend en soms ontroerend verhaal. Het is uitermate leesbaar."
Onthou my deur Helena Hugo: ’n lesersindruk
2021-08-23"Wat veral opvallend is, is hoe die boek daarin slaag om iets van die kultuur van die kleindorpie vas te vang – ’n kultuur wat stadig maar seker aan die verbygaan is soos wat die karakter van baie dorpies verander en die wêreld al meer geglobaliseer raak."
Hitler’s spies: Secret agents and the intelligence war in South Africa by Evert Kleynhans – reader impression
2021-08-23"Kleynhans researched Hitler’s spies for his PhD thesis, and, as might be expected, he has included a superb bibliography, which will keep serious students of the Second World War history of South Africa reading for years to come."
Mission of malice by Erika Bornman: A reader impression
2021-08-20"Despite the title, the main subject is Erika Bornman herself. She emerges as a courageous but self-admittedly flawed heroine who navigates her way through a life in which fate seems to conspire against her almost every step of the way."
Gripscapes: Newly selected poems by Norman Morrissey – a book review
2021-08-19"Much like a knight errant, the poet is in search of poetry. His life is a quest of refining the technique."
Moet ons waai? Om te emigreer of nie, saamgestel deur Alet Law – ’n lesersindruk
2021-08-18"Dit is ’n interessante versameling van bydraers en daar is beslis geen oorhoofse argument vir of teen emigrasie aanwesig nie. Die boek bepleit eerder verdraagsaamheid van verskillende opinies."
Swatland deur Ashwin Arendse: ’n resensie
2021-08-16"Dis Ashwin Arendse se wêreld, maa dit was myne oek. Dit is ’n trip."
Klinkklaar deur Daniel Hugo: ’n resensie
2021-08-16"Hierdie bundel met sy skone, grys omslag bevat meer as selfbewuste skrywery oor die rymery; dit staan in die teken van die groter wete van die dood wat onsigbaar skuil in die lewensasem, die besef dat die helder werklikheid kleur verloor het ..."
Verhale van hoop deur Pieter van Zyl: ’n resensie
2021-08-12"Persoonlikheidversteurings is ’n komplekse konsep wat selfs sielkundiges en psigiaters konstant laat kopkrap, en dit kan verwarrend wees vir lesers om hieroor in dieselfde konteks as ander sielkundige toestande te lees."
Anna M Louw. Fassinerende, veelkantige skrywer: ’n resensie
2021-08-11"Die boek dwing mens in die eerste plek om weer na Louw te kyk – ’n skrywer wat inderdaad vinniger vergete raak as baie ander, en wie se werk oor die algemeen dalk nie al die aandag ontvang het wat dit verdien nie, want hierdie bydraes maak mens tog nuuskierig, prikkel belangstelling."
Noise: A flaw in human judgement by Daniel Kahneman, Olivier Sibony and Cass R Sunstein – a book review
2021-08-11"Noise draws together statistical research to show how skewed judgement can be in fields from criminal justice to medicine, public health to economics, human resources to child protection – and just how rampant the problem is."
Can we be safe? deur Ziyanda Stuurman: ’n resensie
2021-08-05"Diegene wat meer intellektueel ingestel is, in politieke wetenskap belangstel en studente in hierdie rigting, behoort dit egter leersaam te vind."
The promise by Damon Galgut: a book review
2021-08-02"The promise is a major achievement, fully deserving its place on the Man Booker Prize longlist."
Onder die vlerke van jou liefde deur Cas Vos: ’n lesersindruk
2021-07-30"Cas Vos se liefdeswerk in hierdie bundel is nie alleen ’n loflied oor die liefde nie, maar is inderdaad ook ’n loflied oor die wyse waarop Afrikaans Bybelse en antieke tekste lewend maak."
Future-proof yourself by Nikki Bush: A reader impression
2021-07-27"This book is a must-read for anyone looking to harness their courage and curiosity to build a rewarding, fulfilling future for themselves."
Ingonyama en ander maats met leeueharte: ’n Kortverhaalbundel saamgestel deur Carin Krahtz – ’n resensie
2021-07-27"Ingonyama en ander maats met leeueharte word ten sterkste vir elke klaskamer, biblioteek of leesgierige seun en dogter aanbeveel."
Bybelstories in perspektief deur Sakkie Spangenberg: ’n lesersindruk
2021-07-26"Nie alleen bied dit interessante leesstof nie, maar Sakkie poog ook daarmee om gewone mense iets van die kompleksiteite van die ontwikkelende moderne wetenskap te help verstaan."
Dominique deur Erla-Mari Diedericks: ’n lesersindruk
2021-07-26"Die boek strek veel verder as streppies en fyn goetertjies – dit ontwikkel in ’n sielkundige riller wat ek nog selde in Afrikaans teëgekom het."
Bybelstories in perspektief deur Sakkie Spangenberg: ’n lesersindruk
2021-07-26"Om met ’n kritiese oog na die Bybel te kyk, maar ook om die historiese skat van antieke verhale daarin te kan ken, en te kan herwaardeer, is die twee grootste gedagtes wat Bybelstories in perspektief opnuut by my laat."
