Menings
LitNet se ruimte vir onderhoude, essays, seminare en rubrieke wat toonaangewende menings uitspreek.
LitNet's space for interviews, essays, seminars and columns that express groundbreaking opinions.
Die stereotipering van mans
2023-09-14"Die popsielkunde van die dag [lei] ongelukkig tot die onnodige en skadelike etikettering van onskuldige mense. Wat my terugbring na die kategorisering van mans – wat deur vrouelesers met opwinding, angs en talle vermanings bejeën word."
Electrons do not read Das Kapital
2023-09-14Malegapuru Makgoba tells Freek Robinson why De Ruyter was the right person to lead Eskom, and he names the ministers who play political games with Eskom instead of supporting those who understand what needs to be done.
Die Johann Rossouw-gespreksreeks: ’n onderhoud met Chantal Delsol oor die apokalips
2023-09-13"Ek glo dat jy die woke samelewing soos dit is met al sy verskriklike verdorwenhede moet liefhê, dat jy die Kerk soos dit is met haar dominerende priesters wat maak of hulle onfeilbaar is, moet liefhê. Kortom, ek glo nie in die deugde van verontwaardiging, van woede, van gewalgdheid van enige aard nie. Ek gebruik ’n goeie deel van my tyd om my naasbestaandes te probeer oortuig dat ons moet ophou om die hedendaagse wêreld te verafsku, omdat ’n mens nooit die samelewing kan verbeter as jy nie begin by om dit lief te hê nie."
Mangosuthu Buthelezi en die Ingonyama Trust
2023-09-13"'Leuen van die Usuthu-stam!' is die woorde wat die vroedvrou uitgeroep het die dag met Mangosuthu Buthelezi se geboorte op 27 Augustus 1928. In Afrikaans vertaal hierdie woorde pleinweg na 'te goed om waar te wees!'"
Maalkolk: 'n onderhoud met Marie Lotz
2023-09-13"Ek twyfel of ek ooit misdaadfiksie as genre sal laat vaar. Die hele ondersoekproses en die raaiselagtigheid daaromheen fassineer my te veel. Tog sou ek graag êrens in die toekoms ʼn historiese roman wou skryf. Verder geniet ek ʼn goeie riller, en as dit ʼn psigologiese riller is, des te meer. Ek sal waarskynlik nog in die toekoms my hand daaraan ook waag."
Mangosuthu Buthelezi: Good and evil in one person
2023-09-12"African spirituality does not entail the idea of eternal damnation. It is anchored in the belief that even in death, a sinner can be forgiven and be reunited with his or her ancestors. The question is: would Africans be willing to forgive the sins Mangosuthu Buthelezi committed before 1994?"
Dooie See: dodemars of omkeerstrategie?
2023-09-11"Die Dooie See-gebied ondervind deesdae ernstige omgewingsprobleme soos ’n afname in die watervlak, toenames in die soutgehalte van die water en die ontstaan van sinkgate op die oewer. Dit is van kardinale belang om die oorsaaklike faktore van die verskynsels te ondersoek en doeltreffende aksieplanne saam te stel om die Dooie See en die Jordaanrivier-skeurvallei as natuurlike bates te bewaar en doeltreffend in stand te hou."
Beurtkrag na ses maande met Ramokgopa
2023-09-11"Hoe goed het ons minister van elektrisiteit hom die afgelope ses maande van sy taak gekwyt? Kgosientsho Ramokgopa is op 6 Maart 2023 met groot geskal aangestel. Ses maande later gaan ons gebuk onder erger beurtkrag as voor sy aanstelling."
Uit die argief: Daar’s ’n Zoeloe in my ateljee
2023-09-09"Dr Buthelezi, can you hear me? It is Freek Robinson speaking to you from Johannesburg." Geen reaksie nie. Luider: "Dr Buthelezi, I can see you, can you hear me?" Buthelezi het omgedraai en kamera se kant toe gekyk. "Who is this?" vra hy.
Wêreldgeletterdheidsdag, 8 September 2023: ’n onderhoud met Laurette Marais
2023-09-08"Om met begrip te kan lees is die sleutel tot al die kennis- en storieskatte van die wêreld. Ons wil graag ons deel doen om dit moontlik te maak vir alle Suid-Afrikaanse kinders om daarin te kan deel. En kinders word natuurlik grootmense wat in hul eie kontekste hul waardes wil uitleef."
In memoriam: Ronald Carolissen
2023-09-07"Meet Ronald Carolissen, born and raised in Stellenbosch. He dedicated his life to fighting against the oppressive apartheid regime, and he paid the ultimate price when he was shot in cold blood by the apartheid regime."
Korrupsie: die gat in die emmer
2023-09-07Elke keer wanneer korrupsie plaasvind, maak dit ’n gat in daardie emmer. Wie betaal vir dié verliese? Dit is ons, die belastingbetalers, se geld wat deur daardie gate verdwyn. Daarom is dit nodig om seker te maak korrupsie word op alle fronte beveg.
Will an African coup loop descend to southern Africa?
2023-09-06"The new thing among African juntas is leeching on the grievances of the demos, that is, pretending to be (and celebrated as) a liberating force – at the beginning at least – before also creating a pattern similar to that of the new elite."
To the moon or a crash landing? 2024 election prospects
2023-09-05"Stop dreaming, take on the issues in front of you, DA, and get back to talking with the ANC. There are a number of South Africa’s biggest cities that are in real trouble (I know, I live in one), and only a determined effort by both the ANC and the DA working together can pull them right."
Waa’ brand it, Uncle Cyril?
2023-09-05"En elke enkele brand en vloed en kinnes wat nog in toilets gan inval en kinnes wat nog van malnutrition sal doodgan, daai is op djou boekie. Wan djy kan iets doen, maa djy kies om handjies gevou agteoo te sit."
BELA-wetsontwerp: Gaan Afrikaanse skole bly of gly?
2023-08-31"Ouers: Wees bewus van die implikasies van die BELA-wetsontwerp en maak seker dat die skool se beheerliggaam deur ’n beheerliggaamorganisasie soos Fedsas ondersteun word."
Onder ’n bloedrooi hemel deur Annemarié van Niekerk: ’n LitNet-Akademies-resensie-essay
2023-08-31Annemarié van Niekerk is by die Woordfees! "Naas die eerlikheid van die feitelike gedeeltes van die roman word ’n mens oorrompel deur die strukturele en stilistiese vernuf van die teks sowel as die oortuigende taalgebruik en beeldende vermoë van die skrywer."
Van ongelykheid tot nuwe ongelykheid – van wit minderheidsoorheersing na ’n swart oligargie
2023-08-31"Hoe suksesvol was die ANC oor die afgelope bykans 30 jaar ooreenkomstig sy ideologie en op gesag van die Grondwet om die ongelykheid van die verlede met gelykheid te vervang?"
In memoriam | Cormac McCarthy (1933–2023)
2023-08-31"As jy jou nog nie in McCarthy se onherbergsame, wrede landskappe ingeleef het nie, het jy nog nie Amerika se grootste skrywer ervaar nie."
Brics: Wil ons regtig sulke vriende hê?
2023-08-31Ekonomies baat Suid-Afrika veel meer by verhoudinge met Japan, die Verenigde Koninkryk, Nederland en ons buurlande Mosambiek en Botswana. Wil China ons regtig help, of wil hulle beheer neem oor ons kragnetwerke? En Rusland?
