Maatskaplike dienste in die land is in ’n krisis.
Na raming is daar ’n tekort aan meer as 50 000 maatskaplike werkers.
Hoe gemaak?
Freek Robinson gesels met Renier Koegelenberg, hoof- uitvoerende beampte van die Cape Development and Dialogue Centre Trust (CDDC).
Lees ook in LitNet Akademies:
Sosiale merkers van hoëkonflikegskeidings waarby kinders betrokke is
Riglyne vir maatskaplike werkers wat peuters forensies assesseer

