Renier Koegelenberg

Renier Koegelenberg is die hoof- uitvoerende beampte van die Cape Development and Dialogue Centre Trust (CDDC).

Kan ’n samelewing gedra word met slegs maatskaplike toelaes?

Freek Robinson, Renier Koegelenberg Onderhoude 2024-02-07

Maatskaplike dienste in die land is in ’n krisis. Na raming is daar ’n tekort aan meer as 50 000 maatskaplike werkers. Hoe gemaak? Freek Robinson gesels met Renier Koegelenberg, hoof- uitvoerende beampte van die Cape Development and Dialogue Centre Trust (CDDC).

Top