Sosiale merkers van hoëkonflikegskeidings waarby kinders betrokke is
“Professionele persone vind dat dit algemeen vir egpare is om destruktiewe gedrag en negatiewe gevoelens gedurende egskeiding te ervaar. Wanneer daar egter kinders betrokke is, is dit noodsaaklik om gevalle van moontlike hoëkonflikegskeidings te identifiseer.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed