Menings

LitNet se ruimte vir onderhoude, essays, seminare en rubrieke wat toonaangewende menings uitspreek.
LitNet's space for interviews, essays, seminars and columns that express groundbreaking opinions.

Vir Thomas oor evolusie II

Jan Rap 2012-03-16 ... en St Patrick's Day is op 17 Maart

’n Reuse raaisel

Jan Rap 2012-03-16 Ek sien nou die dag iewers dat die Afrikaner 13% van die bevolking uitmaak maar 28% van die koopkrag verteenwoordig.

Ek bid vir die akademici en gesante van die duiwel

Tant Alie 2012-03-16 Kobus de Klerk verkondig die waarheid.

Laatnagvrese

Johann de Lange 2012-03-16 Wessel, dis nou drie dae na jou dood
& die koerante swyg in al hulle kolomme
oor die dertiende van die derde
toe jy die onderspit gedelf het.

Wessel Pretorius (1949–2012)

Joan Hambidge 2012-03-16 "Jou nooit ontmoet nie, net jou laatnagvrese op papier herken;"

Die “Godboek”: nuwe gedagtegenereerder par excellence

François Verster 2012-03-15 “Die gevaar is dat soos sekere gelowiges reken hulle het die monopolie op moraliteit, net so kan mens nooit aanneem dat alle kerkgangers dwepers is nie.”

Bosma-tika: menings oor Afrikaanse reaksies op die Nederlandse politikus Martin Bosma

Piet le Roux, Ingrid Scholtz, Hendrik Theys 2012-03-15 Moet Afrikaanse mense met die verregse Nederlander Bosma gesprekke oor die bevordering van Afrikaans voer, of eerder sterk standpunt teen hom en sy party inneem?

Mhlobo Jadezweni’s isiXhosa children’s book travels the world

Mhlobo Jadezweni, Steyn du Toit 2012-03-15 Mhlobo Jadezweni’s isiXhosa children’s book, uTshepo Mude: Tall Enough has been very popular and has been translated into several languages. He discusses its success, as well as the importance of promoting isiXhosa as a literary language.

Darwinisme se anti-entropie kaskenades

Kobus de Klerk 2012-03-15 Die fisika se tweede wet van termodinamika is ’n baie gevestigde en globaal aanvaarde natuurwet.

Trevor Huddleston, ’n bevrydingsteoloog

Johannes Comestor 2012-03-15 ’n Bevrydingsteoloog is iemand wat godsdiens gebruik om sy politieke doelwitte te bevorder.

’n Gesaghebbende opinie oor evolusie

Thomas 2012-03-15 Dr Jurie van den Heever is ’n paleontoloog aan die Universiteit van Stellebosch. Hy is ’n erkende kenner op die gebied van evolusie. Die onderstaande respons van hom op ’n soortgelyke debat maak interessante leesstof.

Die Woord het geen kaartehuis nie

Kobus de Klerk 2012-03-15 Die fout wat agnostici maak, is om te dink dat as mense die kerk verlaat, dit die Bybel of die Godsdiens is wat ineenstort.

Vir Thomas oor evolusie

Jan Rap 2012-03-15 Ek reageer op jou uitnodiging van gister om evolusie te gesels.

strijdvegters

Jacobus Faasen 2012-03-15 julle kon moers lekker jaaif, jongtyd al ...

Die sosiale en morele verval van sekere Afrikaners

André Fourie 2012-03-15 Ooit die boek “Rags Of Glory” deur Stuart Cloete gelees? Indien nie vir diegene wat oor die tweede Engelse oorlog belangstellend is, sal ek, dit graag aanbeveel.

Darwiniste in perspektief

Kobus de Klerk 2012-03-15 Thomas lewer 'n propagandistiese aanslag.

As jy jou met pik besmeer …

Hendrik Theys 2012-03-14 “Ons kan die doel van ons stryd oneindige skade berokken as ons geassosieer word met groeperinge in ’n land wat ’n negatiewe geskiedenis het. Ons mag nie sommer in die bed spring met enigiemand net omdat hy/sy oor een ding met ons saamstem nie.”

Die Bosma-geval lyk na oordrewe verontskuldiging

Piet le Roux 2012-03-14 “Ek hoor niemand verontwaardigd vrees dat ? gesprek met Paul Mashatile sou beteken dat ? Afrikaanse organisasie met Mashatile se partybeleide saamstem nie ... doe even normaal, zeg.”

Om te Bosma of nie te Bosma nie

Ingrid Scholtz 2012-03-14 "’n Mens kan verontwaardig in jou eie hoekie bly sit en jou suiwer sieletjie koester. Jy kan dan tevrede gaan slaap, maar weet wel dat jy dan die inisiatief verloor. In hierdie geval moet jou strategie juis wees om te voorkom dat regse Nederland Afrikaans kaap. Deur te weier om met jou teenstander te praat is dit presies wat gaan gebeur.”
Top