Menings
LitNet se ruimte vir onderhoude, essays, seminare en rubrieke wat toonaangewende menings uitspreek.
LitNet's space for interviews, essays, seminars and columns that express groundbreaking opinions.
Die Darwinistiese dilemma in staaltjie-formaat
2012-03-08 Ons sluit weer by die praktiese onmoontlikheid aan wat reeds de novo intree by die protosoön in die oersop en wat ook die lukrake proses van ewekansigheid by wyse van toevallige natuurlike seleksie en mutasie, tref, wat aanspraak maak op kodering van selle wat deur die beweerde proses sou plaasgevind het.LitNet Akademies-resensie-essay: Melk ondermyn magstrukture
2012-03-08 Nina Botes neem die heruitgawe van Elsa Joubert se kortverhaalbundel Melk in oënskou en oorweeg die relevansie van die bundel vir die hedendaagse gehoor.Huismoles in die Darwin-huishouding
2012-03-07 Die hele darwinistiese evolusieleer is soos ’n kadawer wat kunsmatig regop gehou word deur aggressiewe bemarking en antagonistiese flagrante treitering met bewerings van sogenaamde onkunde, skelwoorde, beledigings en blanko ontkennings, deur sy proponente.Nóg ernstige huismoles in die Darwin huishouding
2012-03-07 Die evolusieleer van Darwin en sy moderne proponente se weergawe daarvan is al vir ’n geruime tyd onder verdenking, om die minste te sê.Visplaas in die Vrystaat
2012-03-07 Toe ek 'n ruk terug daaroor geskryf het, het ene Oester met groot gejuig ingespring en geseg dat die projek is reuse leuen!LitNet Akademies: “Groot kuns” as objet trouvé
2012-03-06 Johann De Lange lewer kommentaar op die polemiek rondom Jane Alexander se Butcher Boys en Die Antwoord se gebruik van die kunswerk in ’n lokprent vir hulle nuwe album, TEN$ION.Lien Botha se ses bestes
2012-03-06Hierdie week kies Lien Botha haar gunsteling-kuierplekke op die wêreldwye Web.
