Menings

LitNet se ruimte vir onderhoude, essays, seminare en rubrieke wat toonaangewende menings uitspreek.
LitNet's space for interviews, essays, seminars and columns that express groundbreaking opinions.

Levis CD-4

Natalie Mels 2012-03-13 Where do I get this CD?

My Afrikaans, Jan Rap

Jaco 2012-03-12 Dankie vir jou response op my skrywes. Ek ondervind geen probleem met die inhoud daarvan nie. Ek wil jou net herinner dat jy wel met ‘n vorige geleentheid my bevraagteken het hoekom my Engels beter als my Afrikaans is.

Die dag toe muis homself beskuit het

Johan Conradie 2012-03-12 Nou ja, ek het destyds die “ongemaklike” storie van my eerste aambei met julle gedeel, maar vanaand se storie is ‘n perd van ‘n ander kleur!

Die kruks van Darwinisme

Kobus de Klerk 2012-03-12 Die Darwinistiese evolusionis kan glad nie daarop aanspraak maak dat die evolusie leerstuk hoegenaamd ‘n werklike wetenskap is, nie. Dit is eenvoudig.

kry vir jou

Jacobus Faasen 2012-03-12 inne suiwer “isiBhulu”, sonner amnestie ...

Blacksheep TV#20: Real name

Blacksheep 2012-03-12 What is your "other" name?

Grappie vir ateïste

Angus 2012-03-09 Toe hy doodgaan ...

Ou hout

2012-03-09 Dinge raas en roer mos maar as mens besig is om dit te doen wat jy nie veronderstel is om te doen nie. As mens so besig is om geld te maak dat jy nie meer wil iets anders nie.

Vir Jaco oor sy "reaksies"-brief gister

Jan Rap 2012-03-09 Jou brief in Engels

swygreg

Kobus Faasen 2012-03-09 g’n getuie, van Wonderwerk, van U Almag,

Nog meer konsternasie in Darwin-huishouding

Kobus de Klerk 2012-03-09 God allen die Ontwerper

Darwin se huis tuimel

Kobus de Klerk 2012-03-09 Volgens die Darwinistiese evolusie leerstuk sou elke spesie te voorskyn gekom het uit ’n voorganger.

Die kinders leer Bybel is twak

Duitswester 2012-03-09 Evolusie die waarheid.

Steunpilaar van Darwin tuimel

Kobus de Klerk 2012-03-09 Die darwinistiese evolusionis beweer dat alle lewe op aarde ontwikkel (geëvolueer) het uit een gemeenskaplike voorouer.

Darwinhuis sonder fondasie

Kobus de Klerk 2012-03-09 Die kritiek teen die Darwinistiese evolusieleer is daarop bereken om uit te wys op hoeveel essensiële vlakke die darwiniste blote aannames, assumpsies, maak, omrede daar juis nie enige bewys is van die praktiese uitvoerbaarheid of selfs bestaan, van die gegewe wat by wys van assumpsie gepostuleer word, nie en om die praktiese onbewysbaarheid daarvan aan te dui en dat die hele darwinistiese evolusie leerstelling, vir daardie rede, ‘n klug is.

LitNet Akademies: In conversation with Jane

Izak de Vries 2012-03-08 Izak de Vries challenges artists to stage parodies of Jane Alexander's Butcher Boys.

Grondwetlike demokrasie in ’n eenparty-dominante demokrasie

Louise Anne Buchler 2012-03-08 "Dis dié dat die Hoogste Hof van Appèl onlangs kon beslis dat die aanstelling van Menzi Simelane as hoof van die Nasionale Vervolgingsgesag onwettig was en dat die howe in die toekoms dalk self sou kon beslis dat die besluit van die einste Vervolgingsgesag om alle kriminele klagte teen Jacob Zuma te laat vaar, nie geldig was nie."

Die digter in die laboratorium

Johannes Comestor 2012-03-08 In antropologie (of volkekunde/etnologie) kan fisiese en sosiale aspekte onderskei word. Fisiese antropologie is dikwels darwinisties vertolk, terwyl sosiale antropologie die beginfase van sosiologiese kennis kan weerspieël.

Uitgesprokenheid en reaksies

Jaco 2012-03-08 Jammer ek antwoord nou eers op julle response op my twee skrywes getitel “How great is God” en sy opvolger “A man after God’s own heart”.

nie realiteit-tv

Jacobus Faasen 2012-03-08 lagweklik afgryslik, humoresk, treurig ...
Top