Menings

LitNet se ruimte vir onderhoude, essays, seminare en rubrieke wat toonaangewende menings uitspreek.
LitNet's space for interviews, essays, seminars and columns that express groundbreaking opinions.

Moeilik om te begryp, gelees teen hierdie landskap

Charlene van der Walt 2012-03-20 “Twee instrumente wat sinvol kan meewerk tot die ontmaskering van heteronormatiwiteit en die skep van alternatiewe werklikhede is Queer-teorie in die algemeen, enersyds, en verantwoordelike Bybelinterpretasie, andersyds, wanneer daar ‘n gesprek in die kerk gevoer word.”

Die verskil tussen swart en bruin

Jason Lloyd 2012-03-20 “As die bepalingspunt byvoorbeeld terug verskuif word tot voor 1652 (Jan van Riebeeck se aankoms) sal wit mense geen aanspraak kan maak op een millimeter stukkie grond nie. Dit sal onmenslik wees en versoening op ? glybaan na die (vrot) asblikke van die verlede neem. Dit wil ons mos nie hê nie, of hoe?”

JC Kannemeyer

Johann de Lange 2012-03-20 Wat kan die geheim van jou reuse-arbeid wees?
Verder as China s’n strek jóú Muur van die Gees.

Blacksheep TV#21: Scot Scott 2010

Blacksheep 2012-03-19 The Kony 2012 campaign is brilliant!

Die val van Darwinisme opgesom

Kobus de Klerk 2012-03-19 Sedert ek die reeks artikels met aanhalings teen die aansprake van darwinisme geplaas het, het dit hier ook duidelik geword dat die tradisionele darwinisme bykans in onbruik verval het en ook as wetenskaplike model, geen bestaansreg meer het nie.

Skeppingsleer

Cornelius Henn 2012-03-19 Aan die begin was daar 'n leegte.

Kreasionisme en evolusie

Angus 2012-03-19 Kreasionisme vs evolusie

Die dilemma van die Christen-kreasionis

Angus 2012-03-19 Kreasionisme het net een doel voor oë, en dit is om Darwinistiese evolusie verdag te maak en verkeerd te bewys. Dit dra absoluut niks by tot die wetenskap nie, en is dus heeltemal nutteloos.

Vir Stephan Marcus, Kleinkoos, Panda en Thomas oor evolusie

Jan Rap 2012-03-19 Ek is nie anti-evolusieteorie nie; ek sê net die hele storie is vol leemtes.

sonne voorwaarde

Jacobus Faasen 2012-03-19 pre-besinnend, pre-herwinnend, pre-meditatief ...

Wie se Afrikaans?

Jan Rap 2012-03-19 Dit is die naam van ’n debat iewers in die Kaap vandag (Vrydag 16 Maart), uitgesaai op RSG.

Wie se Afrikaans II

Jan Rap 2012-03-19 Ek verwys weer na die debat wat Vrydag op RSG uitgesaai is.

Spoeg en plak met lemmetjies

Cornelius Henn 2012-03-19 In die ou dae kon mense nie so maklik jou muis oor ’n getikte stuk sleep-kliek-copy&blerts nie.

 


Die waarheid - nes goud - word nie gekweek nie, maar word skoon gewas van onsuiwerhede

Cornelius Henn 2012-03-19 Dis opmerklik hoe die werf se berugte pararegskundige en paraprediker, alweer op loop is met sy gewone bedrieglike uitleg omtrent Darwin en die evolusieleer en sy eie waarheid daarin te probeer kweek.

Valda Jansen se ses bestes

Valda Jansen 2012-03-16 Hierdie week kies Valda Jansen haar gunsteling-kuierplekke op die wêreldwye Web.

ter wille van umNtu se ubuNtu

Jacobus Faasen 2012-03-16 dis hoekom Mens hiesa geplaas is, oppie Aarde ...

Darwinisme-fabelfabriek tref die walvis

Kobus de Klerk 2012-03-16 In ’n desperate poging om die evolusionêre transisie van een spesie na ’n ander te probeer aantoon, het die nimlike ou walvis ook nie die darwiniste se fabel-fabriek vrygespring nie.

Die organisme se ontwikkeling

Angus 2012-03-16 Die evolusieteorie sê ’n organisme ontwikkel geleidelik oor miljoene jare tot ’n ingewikkelder organisme.

Darwiniste se taktiek sprekend van gebrek aan integriteit

Kobus de Klerk 2012-03-16 Aggressiewe pro-darwinisme leke soos Wouter maak die aanmerking dat gelowige en dolerende wetenskaplikes, soos dr Jerry Bergman, nooit ’n boek gepubliseer sal kry, nie, of andersins onbekwaam, is.
Top