LitNet se ruimte vir onderhoude, essays, seminare en rubrieke wat toonaangewende menings uitspreek. LitNet's space for interviews, essays, seminars and columns that express groundbreaking opinions.
Kobus de Klerk2012-03-27Die metodes wat deur darwiniste gebruik word om hulle datering van fossiele te doen, is só misleidend en gebrekkig, dat mens daar geen erns aan kan hê, nie.
Cornelius Henn2012-03-27Daar’s eenvoudig geen krag agter jou eentonige intellektualisme nie want jy bulder jou naakte haat soos ’n muur vas teen andersgelowiges en ongelowiges.
Johannes Comestor2012-03-27In hierdie vyfde en hopelik laaste skrywe oor George Claassen en Frits Gaum se boek, God? Gesprekke oor die Oorsprong en Uiteinde van Alles (Kaapstad: Tafelberg, 2012, 384p), gaan dit om ’n gelowige en daarna om ’n ongelowige wat ideologie-gepreokkupeerd is.
Joline Blignaut2012-03-26Joline Blignaut gesels oor die gebruik en waarde van Tienerkaaps in gedrukte advertensies. Sy fokus veral op die persepsies van Kaapse Afrikaanssprekende tieners oor die gebruik van hul Tienerkaaps in die gedrukte media.
Johannes Comestor2012-03-26In hierdie vierde skrywe oor George Claassen en Frits Gaum se boek, God? Gesprekke oor die Oorsprong en Uiteinde van Alles (Kaapstad: Tafelberg, 2012, 384p), word aandag gegee aan die bydraes van vier politiek-gepreokkupeerde medewerkers; twee ongelowiges, gevolg deur twee gelowiges. Al vier word ook sterk deur ander modegiere beïnvloed.
Jan Rap2012-03-23Ek onthou die dae, destyds, wanneer dit asblikdag was. Die werkers het gefluit en gelag en geskree en vir almal gewaai, die honde het geblaf en die buurt se kinders het op en af gespring en gewaai.