LitNet se ruimte vir onderhoude, essays, seminare en rubrieke wat toonaangewende menings uitspreek. LitNet's space for interviews, essays, seminars and columns that express groundbreaking opinions.
Jan Rap2012-03-23Ek onthou die dae, destyds, wanneer dit asblikdag was. Die werkers het gefluit en gelag en geskree en vir almal gewaai, die honde het geblaf en die buurt se kinders het op en af gespring en gewaai.
Johannes Comestor2012-03-23In hierdie derde skrywe oor George Claassen en Fritz Gaum se boek, God? Gesprekke oor die Oorsprong en Uiteinde van Alles (Kaapstad: Tafelberg, 2012, 384p), bepaal ek die aandag by die bydraes van teologie-dosente.
Johannes Comestor2012-03-22Na my inleidende opmerkings (SêNet, 20 deser) oor George Claassen en Frits Gaum se boek, God? Gesprekke oor die Oorsprong en Uiteinde van Alles (Kaapstad: Tafelberg, 2012, 384p), word in hierdie skrywe aandag aan die standpunt van sommige van die ongelowige medewerkers gegee.
Carina van der Walt2012-03-22Wat is anders aan die Nederlandse Boekenweek 2012 (14 tot 24 Maart) in vergelyking met ander jare? Die tema vanjaar is "Vriendschap en andere ongemakke". Dit geld vir vriendskappe in die literêre wêreld, maar ook vir vriendskappe daarbuite. Verder word die Boekenweekgeskenk deur ’n Vlaamse skrywer geskryf.
Kobus de Klerk2012-03-20Die probleem wat darwiniste het, is om te probeer bewys dat alles soos ons dit ken, die resultaat is van ’n sogenaamde natuurlike seleksie evolusionistiese proses.