LitNet se ruimte vir onderhoude, essays, seminare en rubrieke wat toonaangewende menings uitspreek. LitNet's space for interviews, essays, seminars and columns that express groundbreaking opinions.
Johannes Comestor2012-04-04Wat die dosente betref is ’n universiteit ’n gemeenskap van geleerdes wat studeer en navorsing doen en op ’n naskoolse vlak onderrig aan studente verskaf.
René Bohnen, Bibi Slippers2012-04-04"Net soos die sprekende ek in my gedig “wan” op bladsy 23, vertrou ek die begin van ’n gedig bo alle dinge. Onvoorwaardelik vertrou ek dit. Nog nooit het ’n gedig my in die steek gelaat nie." René Bohnen gesels met Bibi Slippers oor haar tweede digbundel.
Rika Preiser2012-04-03In die soeke na oplossings vir die sogenaamde megakrisis word die woord kompleksiteit byna mantra-agtig ingespan ten einde sin te probeer maak van wat deesdae as gepaardgaande "wicked problems" (Conklin 2006) beskryf word.
Kobus de Klerk2012-04-03Kyk na die kwessie van die ontstaan van lewe – die darwinis maak daaroor onhoudbare aannames en hipotese wat nóóit bewys kán word nie.
Cornelius Henn2012-04-03Astrale Ruimtevaarders besoek die aarde reeds oor millennia heen. Biologies is hulle naverwant aan die mens. Ons kan onsself as 't ware hibried tussen hierdie Ruimtevaarders en spesies soos die Cro-magnon en Neandertal reken.
Tant Alie2012-04-03Ek het Auntie Schwartz se brief gelees waarin sy die redes vir die afname in deelname aan SêNet uitlig. Ek het myself ook vir ‘n ruk ontrek van die forum, aangesien ek ook gevoel het dat die debat stomp begin raak.
Marisna Human-Nel2012-04-03Die volgende vyf gedigte maak dit vir my moontlik om Afrikaans as een van ons inheemse tale en as deel van ons multi-kulturele samelewing vir Sotho- en Zulu-studente as’t ware lewend te maak ...
Enjee2012-04-03Hannon het ook sterk gevoel oor die bestaande naam van die span, nl die Blou Bulle. Hy het aangevoer dat so 'n naam 'n bespotting maak van die beeld van die span en ook die kleurskema geweld aandoen.
2012-04-02Twee kenners op die gebied van opvoedkundige sielkunde gee hulle mening oor Jannie Pretorius se LitNet Akademies-artikel "’n Positiewe profiel van ’n buitengewone hoofmeisie as rolmodel: Emme-Lancia Veronique Faro van die Sekondêre Meisieskool Oranje".