Menings

LitNet se ruimte vir onderhoude, essays, seminare en rubrieke wat toonaangewende menings uitspreek.
LitNet's space for interviews, essays, seminars and columns that express groundbreaking opinions.

Wes-Transvaal vir Yuri

Enjee 2012-03-30 Yuri, jou briefie oor Wes-Transvaal het nostalgie oor my laat spoel. Dis my geboortegrond wat jy van praat, my vrind.

Die Kommandokorps se inisiasie tot manlikheid

Wessel van den Berg 2012-03-29 "Die onlangse fokus op die kaskenades van die Kommandokorps het my as wit Afrikanerman ook laat wonder oor manlikheid in ons volk. Die Kommandokorps se verskyning in die nuus het gesorg vir die teen nou al bekende gesprek oor rassisme en geweld. Maar daar is ‘n kardinale gesprek wat tot op hede nog nie gevoer is nie: die manier waarop die begrip manlikheid deur hierdie groep gebruik word."

Volhoubaarheid – verskillende dinge vir verskillende mense

Peet du Plooy 2012-03-29 "Volhoubaarheid" beteken verskillende dinge vir verskillende mense. Vir omgewingsbewustes beteken dit om nie uitputbare bronne vinniger op te gebruik of te besoedel as wat dit vervang of deur natuurlike prosesse skoongemaak kan word nie. Vir ekonome beteken dit iets is volhoubaar as dit vir sigself kan betaal. Vir lede van vakunies beteken dit iets is volhoubaar as dit werk skep of onderhou.

Wetenskaplike metode, intelligente bestaan en darwinsime

Kobus de Klerk 2012-03-29 Empiriese kontroleerbaarheid en Darwin

al lankal al

Jacobus Faasen 2012-03-29 hemellug’t blou v’loor, grys oorheers ...

Oor vroue en godsdiens

Maya 2012-03-29 Dit is interessant dat Perdeby ’n brief skryf oor vroue wat nie bevry genoeg is om ’n standpunt oor Godsdiens te h? nie. Ek wil van haar verskil.

Thomas en Angus julle verstaan nie ...

Jan Rap 2012-03-29 ... wat dit is wat ek nie van die evolusieteorie verstaan nie.

Die Jack Russell maak groot manne week

2012-03-29 Ek sit en bekyk die nuutste toevoeging tot hierdie familie wat net al groter raak en ek sit in verwondering.

Waarom kla oor Adam Small se Hertzogprys?

Michael le Cordeur Rubrieke 2012-03-29

Nicol Stassen stel net belang in sy eie skrywers. As een van hulle die Hertzogprys gewen het, sou hy meer boeke verkoop het en meer geld gemaak het.

Darwinistiese struike besig om in kreasionistiese boord te ontwikkel

Kobus de Klerk 2012-03-28 Die nuutste poging van darwiniste is om die onoorkomelike probleem van afstamming vanaf ’n eenvoudige enkele voorouerlike organisme (hulle het lánkal tou opgegooi om dié se herkoms te probeer bewys) die hoof te bied.

voormoeder Eva

Jacobus Faasen 2012-03-28 U kennis van Mens, en oor diere ...

Behou die goeie

Stephan Marcus 2012-03-28 Hier word baie gesê oor hoe betroubaar sommige wetenskaplike metodes en wetenskap as praktyk is.

Reaksie op my brief: Ek bid vir die ateïste en gesante van Satan

Tant Alie 2012-03-28 Ek wil eerstens die webmeester bedank vir die gepaste titel van my brief! Ek het 'n heel ander opskrif gebruik, maar ek is baie tevrede met die nuwe titel wat julle bygevoeg het. Dit verwoord waarlik die manier hoe ek deesdae oor hierdie spul voel!

Francois se Finland vs Nieu-Seeland

Tant Alie 2012-03-28 Die man het van Suid-Afrika gepraat.

Vroue se idees oor godsdiens

Tant Alie 2012-03-28 Ek verwys na die brief wat Perdebytjie geskryf het met die titel "Is vrouens nie bevry genoeg om hul sê oor godsdiens te sê nie?"

Die betroubaarheid van die Ou Testamantiese heilige skrifte

Kobus de Klerk 2012-03-27 Ons weet dat God van die begin af, die wette geskrywe het – eers op die kliptafels in die vorm van die sinopsis, die Tien Gebooie en daarna via Moses op leer- of kleitablette en voor Moses, deur Abraham.

Wes-Transvaal nog ’n bekoring

Yuri Thumbran 2012-03-27 Daar is 'n tyd in jou lewe.

’n Ode vir ’n reus

Yuri Thumbran 2012-03-27 Daarom beskou ek Mannetjies Roux as een van die land se bestes ooit.

ai, Mamma

Jacobus Faasen 2012-03-27 www of te niet, solank Mens se werkstuig doel verrig ...
Top