|
Waar daar 'n rokie trek, moet mos 'n vuurtjie brand. LitNet-blits is 'n kitsgids na die plekke op LitNet waar vurige opinies die gesprek aan die brand steek. So wat sê jy?
|
![]() |

• Die selfmoord van Annake de Villiers.
• Reistydskrifte maak die aarde minder groen.
Perdebytjie sê: "Honderde spore lê kruis en dwars op die hoogs sensitiewe gruisvlaktes." Wat dink jy?

• Wat is toch het geheim van Irma Joubert?
Perdebytjie se reaksie is: "Ek het ook Irma se boeke ontdek en eers baie skepties daaraan gelees, want ek haat sentimentele skrywery. My opinie het egter gou verander en ek vind haar 'n briljante skryfster." Hoe sê jy?
• Hierdie skrywer het haar eie boek gepubliseer. Wat dink jy daarvan?
Naas Viljoen meen die Afrikaanse aard van die US word doelbewus geteiken. Stem jy saam?

• Briewe van die grens (1976 - 1978): oproepinstruksies
• LitNet Akademies-resensie-essay: Kopwond deur Anthony Feinstein – die waarheid as fiksie beleef
• Die aanlyn-argivering van Suid-Afrikaanse teater

Like dit op Facebook, vertel jou vriende of stuur rookseine - maar maak seker almal hoor van:
• Pos beskikbaar by LitNet: Sing ’it-projekbestuurder
• Pos beskikbaar by LitNet: LitNet-inhoudsbestuurder / -assistentinhoudsbestuurder
• LitNet Akademies (Skole): Mentorprogramme


