LitNet se ruimte vir onderhoude, essays, seminare en rubrieke wat toonaangewende menings uitspreek. LitNet's space for interviews, essays, seminars and columns that express groundbreaking opinions.
Johannes Comestor2012-03-23In hierdie derde skrywe oor George Claassen en Fritz Gaum se boek, God? Gesprekke oor die Oorsprong en Uiteinde van Alles (Kaapstad: Tafelberg, 2012, 384p), bepaal ek die aandag by die bydraes van teologie-dosente.
Johannes Comestor2012-03-22Na my inleidende opmerkings (SêNet, 20 deser) oor George Claassen en Frits Gaum se boek, God? Gesprekke oor die Oorsprong en Uiteinde van Alles (Kaapstad: Tafelberg, 2012, 384p), word in hierdie skrywe aandag aan die standpunt van sommige van die ongelowige medewerkers gegee.
Carina van der Walt2012-03-22Wat is anders aan die Nederlandse Boekenweek 2012 (14 tot 24 Maart) in vergelyking met ander jare? Die tema vanjaar is "Vriendschap en andere ongemakke". Dit geld vir vriendskappe in die literêre wêreld, maar ook vir vriendskappe daarbuite. Verder word die Boekenweekgeskenk deur ’n Vlaamse skrywer geskryf.
Kobus de Klerk2012-03-20Die probleem wat darwiniste het, is om te probeer bewys dat alles soos ons dit ken, die resultaat is van ’n sogenaamde natuurlike seleksie evolusionistiese proses.
Johannes Comestor2012-03-20Gaum maak asof ongelowiges, anders as gelowiges, nie die ontstaan van iets uit niks kan verklaar nie. Die waarheid is dat albei groepe nie die begin van alles kan verduidelik nie.
Charlene van der Walt2012-03-20“Twee instrumente wat sinvol kan meewerk tot die ontmaskering van heteronormatiwiteit en die skep van alternatiewe werklikhede is Queer-teorie in die algemeen, enersyds, en verantwoordelike Bybelinterpretasie, andersyds, wanneer daar ‘n gesprek in die kerk gevoer word.”