LitNet Akademies: Getuigskrifte van groot geeste – ’n inleiding tot Nobelpryswenners vir letterkunde

  • 0
José Saramago is ’n Nobelpryswenner vir letterkunde wat nie baie bekendheid in Suid-Afrika verwerf het nie. Na aanleiding van Estelle Alma Maré se LitNet Akademies-artikel "Die hiërargie van begeerte in José Saramago se roman Baltasar and Blimunda" skryf twee navorsers kortliks oor Nobelpryswenners vir letterkunde wat hulle as 'ondergewaardeer' ag.
 
 


Bridget Grogan: Die visioenêre fiksie van Patrick White

"As daar een oorweldigende rede is om White te lees, is dit vir die prag en poëtiese kwaliteit van die prosa."

 


Philip van der Merwe: Hermann Hesse: die gewilde én gehate Nobelpryswenner

"Eerlike menslike ervarings wat herkenbaar in die werklike wêreld is, kenmerk Hesse se fiksie."

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top