LitNet se ruimte vir onderhoude, essays, seminare en rubrieke wat toonaangewende menings uitspreek. LitNet's space for interviews, essays, seminars and columns that express groundbreaking opinions.
Kobus de Klerk2012-03-14Dit is heerlik om te sien hoe die darwiniste eenvoudige begrippe soos onverminderbare kompleksiteit in organe of sintuie probeer wegredeneer ...
CreativeSpark2012-03-14Kom ons behandel ’n geval vanuit die diep-darwinistiese kamp – een van hul pogings om gefundeerde kritiek die hoof te bied met “wetenskap”.
Kobus de Klerk2012-03-14Kom ons behandel ’n geval vanuit die diep-darwinistiese kamp – een van hul pogings om gefundeerde kritiek die hoof te bied met “wetenskap”.
Johannes Comestor2012-03-14In die nuwe Suid-Afrika het dit gewoonte geword om te sê dat lede van terreurbendes wat in die vorige politieke bedeling deur die veiligheidsmagte gedood is, "vermoor" is.
Kobus de Klerk2012-03-14In ’n onlangse kommentaar op een van die darwinisme artikels wat ek plaas, maak Angus die volgende opmerking “ Fossiele is egter maar net ? bonus ter ondersteuning van die evolusieteorie. Die werk wat op die gebied van die genetika gedoen word, is ? sterker bewys vir evolusie … Die eintlike bewys lê in die werk van die genetici, want die geen bly byna onveranderd vir miljoene jare. Gaan lees maar Dawkins se The Selfish Gene.”
Thomas2012-03-14Kobus de Klerk, een van Google se voorste gebruikers en ’n groot voorstander van geloof sonder bewyse oorspoel deesdae die Sê met brokkies inligting wat hy vanaf kreasionistiese webwerwe kopieer en dan aan ons hier opdis.
Angus2012-03-14Sedert Copernicus en Galileo het die Bybel al sy geloofwaardigheid begin verloor, maar Darwin se evolusieteorie het dit drasties laat ineentuimel.
Panda2012-03-14Die pragtige skouspel van die planete Venus en Jupiter saans in die weste het die afgelope tyd die kalklig gesteel maar so stilweg het Mars intussen ook op die verhoog verskyn.
Namib2012-03-13Ek persoonlik dink dis tyd vir die SA regering om bakhand te gaan staan voor die VSA regering en in die naam van ‘red die renosters’ te pleit vir ‘n paar van hulle ‘drones’ en mense om dit te opereer.
Angus2012-03-13Soos gewoonlik, en almal weet al daarvan, maak Kobus uit die duimgesuigde bewerings, of hy haal aan uit Kreasionistiese twak, as hy beweer dat volgens die evolusieleer die een spesie uit ’n ander “te voorskyn kom”.
Willem J Botha2012-03-13Willem Botha gesels met Jaap Steyn en André Duvenhage oor hulle artikel "Taalverskuiwing en taalhandhawing in die Afrikaanse gemeenskap: tendense en toekomsperspektiewe" in LitNet Akademies.
Kobus de Klerk2012-03-13Gebrek aan identifiseerbare filogenese vanuit die fossielrekord, om daardie hipotetiese stamboom waarop die darwinistiese evolusie berus, te bevestig, is vir die darwinisme ’n verdere baie ernstige inherente aftakelingsmeganisme.
Kobus de Klerk2012-03-13Dit is nie vir darwiniste goed genoeg om te bewys dat daar biologiese ooreenkomste in spesies is, nie. Die darwinistiese evolusieleer gaan oor véél meer as net dít.
Jason Lloyd2012-03-13Daar is tans ’n ontmeetbare bekommernis onder sommige Afrikaanssprekendes oor wat die tragiese gevolge sal wees indien dié wet in sy huidige vorm in die parlement aanvaar word.