Menings
LitNet se ruimte vir onderhoude, essays, seminare en rubrieke wat toonaangewende menings uitspreek.
LitNet's space for interviews, essays, seminars and columns that express groundbreaking opinions.
Renosterhorings
2012-04-13 Die streng voorstaan van sekere oortuiginge gegrond op wonderdadige werkings of verskynsels kom die mensdom reeds deur eons heen met pyn oor.Japan en die skaduwees van die verlede
2012-04-13 'n Besoek aan die gedenksentrum in Hiroshima sal elke persoon wat nog nie sy menslikheid verloor het nie besonder diep raak.Om oor die land te ween
2012-04-13 Plaaslik word die begin van die sogenaamde bevrydingsliteratuur dikwels aan twee boeke toegeskryf.Tyd (Deel I)
2012-04-12 Die sekonde is die amptelike eenheid van tyd en een van die sewe fundamentele eenhede wat deur die Internasionale Stelsel van Eenhede (International Systems Units) gedefinieer word.Tyd (Deel II)
2012-04-12 ’n Sideriese dag is presies een rotasie van die aarde en word teen die agtergrond van ’n ster gemeet — soos aangedui met ster A en posisies (1) en (2) op meegaande skets. Dit is 3 min en 55.01 sek minder as ’n dag/(son dag).Tyd (Deel III)
2012-04-12 Die aarde se as is effens gekantel tov die vlak van sy baan om die son. Natuurlik is dit nie nuus nie maar indien dit nie die geval was nie, is van die interessante implikasies wat dit tot gevolg sou hê onder andere dat die aarde nie seisoene sou hê nie ...Die mens teenoor die darwinistiese evolusieleer
2012-04-11 As Wouter nie spiritueel blind was nie, sou hy kon sien hoe die skepping van God getuig – hy sou die noodwendige konneksie kon maak tussen die spirituele en die materiële.Good news for old toppies
2012-04-11 Let’s face it: growing old is a kak story. Take for example one old toppie who thinks he has it all planned out.Om vernuwend oor gebalsemde standpunte te dink
2012-04-11 Die verskyning van George Claassen en Frits Gaum se boek oor religieuse geloof en ongeloof (SêNet, 20 tot 27 Maart) is voorafgegaan deur 'n soortgelyke publikasie, naamlik Hier staan ek ... (Kaapstad: Griffel Media, 2011, 288p, R220), onder redaksie van Diek van Wyk, Coenie Nolte en Leon Atterbury.YouTube-onderhoud: Pieter Kapp
2012-04-11 Pieter Kapp gesels oor die studente aan die destydse Victoria Kollege se rol in die vestiging van Afrikaans as onderrigtaal aan die Universiteit Stellenbosch.Evaluering van Ndebele se konsep van die skouspelagtige in protesfiksie
2012-04-11 Hierdie artikel is eenvoudig ’n optekening van Njabulo Ndebele se sienings oor die aard van protesfiksie. Protesfiksie is ’n versameling literêre werke wat deur skrywers soos Miriam Tlali, Mothubi Mutloatse en Sipho Sepamla geproduseer is.Nietzsche se "chaos" en ruimte in Suid-Afrika se diversiteit
2012-04-11 Ek is verlief op die outentieke begrip van die Duitse filosoof Friedrich Nietzsche wat hy die “chaos” van die mens se verbeelding noem – die mag om aan te hou om ruimte in sy denke te maak.Is John Kannemeyer se verslaggewing oor sy navorsing by die skryf van ’n biografie altyd foutloos?
2012-04-11 Dit is met groot huiwering en versigtigheid dat besluit is om die inhoud van hierdie onverwagte histories-foutiewe gegewens oor die onlangs-gestorwe John Kannemeyer bekend te maak.LitNet Akademies: Jasper van Zyl gee sy mening oor die voorgestelde verengelsing van die Universiteit Stellenbosch se Tygerbergkampus
2012-04-10Jasper van Zyl lewer kommentaar op die voorgestelde verengelsing van die Universiteit Stellenbosch se Tygerbergkampus.
