Menings

LitNet se ruimte vir onderhoude, essays, seminare en rubrieke wat toonaangewende menings uitspreek.
LitNet's space for interviews, essays, seminars and columns that express groundbreaking opinions.

Roald Dahl, ’n storieverteller

Johannes Comestor 2012-05-10 Roald Dahl (1916-1990) se naam wek ’n Noorweegse indruk, wat korrek is, want sy pa het vandaar na Frankryk en later na Wallis verhuis. Roald is in Cardiff gebore en het veral as Britse kinderboekskrywer bekendheid verwerf.

Alternatiewe Suid-Afrikaanse vakansie

Jaco 2012-05-10 Ek en my metgesel, Wim, het besluit om iets nuuts met ons kwartaarlikse vakansie te doen (16 tot 26 April). Pleks van die tradisionele vliegvlug na Shaka-Internasionaal, daar motor huur, Salt Rock toe en in ‘n strandhotel in te bespreek, het ons besluit om hierdie keer af te wissel met iets nuuts, om sodoende ‘n nuwe ervaring te ervaar.

Briewe van die huis

Boer in Beton 2012-05-10 Ons is terug in die basis. Die eerste ding wat ek doen is om onder die stort te staan en net die vuil en stank en ja, ook die vrees, van my af te was. Ek kry my pos: lekker baie briewe en pakkies ...

Inligting verlang: Morning Glory, kortverhale en Hofmeyr

Jan Rap 2012-05-10 Hierdie storie van Steve egter, lyk dit my (ek het nog nie die boek gelees nie maar ek gaan hom nou dadelik koop), weerspieël ’n versugting, ’n droom en sonder drome word niks ooit verwesenlik nie. Ons moet op een of ander manier uit hierdie gemors kom en ’n Boere-Arkadia lyk vir my na die antwoord, of hoe?

LitNet-blits #4

Naomi Meyer 2012-05-10 'n Bekgeveg oor Steve Hofmeyr, verskillende opinies oor homoseksualisme en homoseksualiteit en 'n stuk kort prosa oor 'n Gorilla-hand:  Waar anders as op LitNet kry mens so 'n lekker mengsel van opinies en vermaak?  LitNet-blits wil die gesprek nog verder aan die brand steek.

enigste opsie

Jacobus Faasen 2012-05-09 ná so baie millennia se Gewete-loos onmenslikheid ...

Is homoseksualisme nadelig?

Kobus de Klerk 2012-05-09 Navorsing oor homoseksualisme.

Die drama queens van die ANC (en die konings)

Naas Viljoen 2012-05-09 Die "ANC–Afrikaanssprekede" gesprek op 8 Mei het die voorspelbare voorvertoning in die Afrikaanse media ontlok.

Diogenes – vervolg

Jaco 2012-05-09 Oor Diogenes – vir Perdebytjie, Kobus en Wynand

Waarom is party mans gay?

Varkspek 2012-05-09 Myns insiens word gay oriëntasie en gedrag veroorsaak deur dinge wat in jou kinderjare gebeur, wanneer jou seksuele voorkeure in jou vasgelê word op ’n kritieke stadium van jou ontwikkeling. Dit kan selfs rondom geboorte al begin.

LitNet Akademies-resensie-essay: Tyd om Boere-Arkadië te groet?

Etienne Viviers 2012-05-09 Etienne Viviers bespreek Steve Hofmeyr se boek Die verste uur in hierdie resensie-essay.

SA-illustreerders: Gerhard Cruywagen

Bibi Slippers, Gerhard Cruywagen 2012-05-09 Gerhard Cruywagen staan aan die hoof van Greenhouse Cartoons en is self ’n talentvolle illustreerder. Hier deel hy sy humoristiese illustrasiekuns met LitNet-lesers.

Anti(e) al die -ismes: Lisba Vosloo oor Olive Schreiner op kykNET

Lisba Vosloo, Naomi Meyer 2012-05-08 Hierdie onderhoud handel oor die Olive Schreiner-dokumentêr wat op 8 Mei op kykNET uitgesaai is.

unbelievably true

Jacobus Faasen 2012-05-08 so ‘n struktuurgeweldskrisis, Millennium Drie s’n

Homoseksualisme herbesoek

Kobus de Klerk 2012-05-08 Om een of ander rede is die kwessie van homoseksualiteit nou weer op die openbare lippe.

Laurens van der Post, ’n storieverteller

Johannes Comestor 2012-05-08 In die ou Suid-Afrika was Laurens van der Post (1906-1996) bekend vanweë sy kritiek, veral in die buiteland, op apartheid en Afrikaners.

Blacksheep TV #28: Neotel

Blacksheep 2012-05-07 Neotel is Telkom’s competition. But will Neotel actually install their first phone line?

inlywing

Jacobus Faasen 2012-05-07 soos vroue, manne, voorheen kinners ...

Rassediskriminasie

Reusedwerg 2012-05-07 Ek weet nie baie van die FHM-model, juffrou De Sousa, se relletjie of faux pas af nie. Ek maak maar my eie afleidings wat ek in die pers daaroor gelees het.

’n Teenstrydigheid

Jan Rap 2012-05-07 Ek kyk nou die dag na Rian se geselsprogram waar hy Pik Botha en Pieter-Dirk Uys, in Evita-gewaad, as gaste het. Beide Pik en Pieter betreur die treurige toestand waarin die huidige bedeling die land gedompel het maar, in dieselfde asem, klop hulle mekaar op die skouer vir hulle aandeel in die daarstel van die huidige bestel. Hoe werk dit, dis mos een helse teenstrydigheid, is dit nie?
Top