Menings

LitNet se ruimte vir onderhoude, essays, seminare en rubrieke wat toonaangewende menings uitspreek.
LitNet's space for interviews, essays, seminars and columns that express groundbreaking opinions.

Katolieke kerk se kastrasie van gays

Jaco 2012-05-03 Lees wat sê dié pienk nuusblad ...

Orff en Pink Floyd

Duitswester 2012-05-03 Die ooreenkoms tussen Orff en Pink Floyd

Con Joubert oor Johannes Comestor

Jan Rap 2012-05-03 Nou wonder ek of Con in ag geneem het dat mens inligting verskaf deur die koerante en televisie maar meestal met 'n knippie sout moet neem.

Duitsers en Afrikaners

Johannes Comestor 2012-05-03 Die oorvereenvoudiging van die geskiedenis ...

LitNet-blits #3

Naomi Meyer 2012-05-02 LitNet-blits is ’n kitsgids na die plekke op LitNet waar vurige opinies die gesprek aan die brand steek. So wat sê jy?

Gee my die kaas en melk, en vat die bloed en wyn vir jou

Christina Landman 2012-05-02 Ek vra maar net hoe bloed tegelykertyd simbool van teenoorgestelde dinge kan wees. Simbool van verlossing. En simbool van verdoeming.

Die ongekende oplewing van vampierfiksie

Elzette Steenkamp 2012-05-02 Dit is tog jammer dat die meeste van die nuwe generasie bloedsuierhelde van die Gossip Girl-met-slagtande-soort is en sodoende baie van hulle satiriese “byt” verloor.

nie somme net oppie oombliksingewing

Jacobus Faasen 2012-05-02 eish, Mens, maar jy’s so beeldskoon-mooi ...

Politici teken hulle tjeks met ons bloed

Boer in Beton 2012-05-02 Die gatkruipers wat ons land weggegooi het ...

LitNet Akademies-resensie-essay: Is Piekniek by Hangklip ’n kriminele oortreding?

Izak de Vries 2012-05-02 Izak de Vries hou sy lyf speurder en ondersoek Kerneels Breytenbach se speurverhaal-sonder-'n-speurder, Piekniek by Hangklip.

En die wenner is ...

Enjee 2012-05-02 Omstrede pryse

’n "Hitchslap" vir Johannes Comestor

Con Joubert 2012-05-02 Hitchens soms dogmaties, ander kere weer aan die oordryf?

Die suggestie van bloed

Réney Warrington 2012-05-02 Bloed is dus ’n ideale medium om filmgangers se bloeddruk mee op te jaag. Dit is nie bloot die rooi, dikkerige vloeistof nie, maar ook die moord, ongeluk of drama wat tot die vergieting daarvan gelei het, wat die impak maak.

Die krag van bloed (of die gebrek daaraan)

2012-05-02 Bloed is 'n gespesialiseerde vloeistof met baie funksies. Maar bloed is ook 'n kragtige simbool in ander genres as die mediese wetenskap: in die letterkunde, film of teologie. 'n Paar kundiges praat oor of dié simbool nog net so sterk soos altyd deur die are pomp, en of dit sy krag verloor het.

Blacksheep TV #27: Telkom

Blacksheep 2012-05-01 Why does Felix go to the mall every week for the last seven weeks to check if the Telkom shop has any modems in stock? Why does he not simply phone them?

Van Riebeeck-penning uitgereik vir vertaalwerk

Carina van der Walt 2012-05-01 Op Saterdag 21 Maart, is die Van Riebeeck-penning in Amsterdam aan Riet de Jong-Goossens toegeken. Goossens het al meer as vyftig Afrikaanse romans in Nederlands vertaal.

’n Kritiek op ’n normatiewe vergelyking van die 2003- en 2011-weergawes van die South African Languages Bill aan die hand van sosiolinguistiese beginsels van taalwetgewing

Theodorus du Plessis 2012-05-01 Die hersiene weergawe van die South African Languages Bill wat sedert Julie 2011 in omloop is en gedurende Oktober 2011 vir openbare kommentaar in die Staatskoerant gepubliseer is, het heelwat negatiewe reaksies ontlok en kritici bevind onder meer dat dit ’n afgewaterde weergawe van sy voorganger (die 2003-weergawe) is. Maar is die 2003-weergawe werklik ’n beter wetsontwerp en sy 2011-opvolger by implikasie dan ’n slegter ontwerp?

Good news for South African languages | Goeie nuus vir Suid-Afrikaanse tale

Jacques van Heerden 2012-05-01 Worldwide, people are increasingly gaining access to electronic devices in a growing variety of languages. South Africans can already use ATMs and spelling checkers in their mother tongues. For developments like these, language technology data and resources (such as electronic texts and word lists) are needed. The more data there is, the smarter the tool or machine will be, facilitating human-machine interaction through a particular language.

Taaltegnologie is bemagtigingstegnologie – Justus Roux vertel

Justus Roux, Naomi Meyer 2012-05-01 Moedertaalsprekers van Suid-Afrikaanse tale kan aanstons nuwe deurbrake te wagte wees in gesondheidsorgkommunikasie, opvoedkundige sagteware of besigheidshulpmiddels – alles te danke aan die makliker bekombaarheid van taaltegnologiedata.

"isiBhulu" se tyd loep yt

Jacobus Faasen 2012-04-30 eish, groot issie pyn, ultra-ekstra kakhulu ...
Top