Menings

LitNet se ruimte vir onderhoude, essays, seminare en rubrieke wat toonaangewende menings uitspreek.
LitNet's space for interviews, essays, seminars and columns that express groundbreaking opinions.

Interwebsradio becomes first South African streaming radio station to be listed in iTunes radio catalogue

Steyn du Toit, Dirk Hanekom 2012-05-30 Interwebsradio just became the first South African streaming radio station to be listed in the iTunes radio catalogue. Steyn du Toit chats to Dirk Hanekom from the station about this impressive achievement.

LitNet-kommentare | LitNet comments: 24.05.2012 – 28.05.2012

2012-05-29 Die volgende kommentaar is van 24 tot 28 Mei 2012 op LitNet geplaas. Teken in om kommentaar te lewer.

The following comments were published on LitNet from 24 to 28 May. Log in to leave your comment.

Die afrikanisering van ’n universiteit

Johannes Comestor 2012-05-29 Ek beskou universiteite as ’n belangrike maatstaf vir beskawing. Op ’n kontinuum van onbeskaaf tot beskaaf hoort geweld (bv vandalisme, sabotasie en terrorisme) naby eersgenoemde pool en geleerdheid en universiteite naby laasgenoemde pool.

Daaglikse opsomming van kommentare

Johannes Comestor 2012-05-29 Die daaglikse opsomming van reaksies is ’n wonderlike idee.

Nog ’n een en ander oor prof Croukamp

Jan Rap 2012-05-29 Na sy bespreking van vervreemding met betrekking tot die bruines, sê Piet die volgende ten opsigte van die wit Afrikaanssprekendes: "Vervreemding onder wit Afrikaansprekende Suid-Afrikaners lei soms daartoe dat hulle wil terugkeer na die laer, of minstens tot historiese identiteite met ’n militante konseptualisering."

Vir Angus oor "mens"

Jan Rap 2012-05-29 Jammer Jelleke skryf nie meer hier nie; sy sou die storie kon verduidelik.

Vir Anelia oor Australiese dokumente in Afrikaans

Jan Rap 2012-05-29 Welwillendheidsgebaar van die regering daar?

LitNet Akademies (Regte): Corlia van Heerden in gesprek met Jannie Otto

JM Otto, Corlia van Heerden 2012-05-29 Corlia van Heerden gesels met Jannie Otto oor sy LitNet Akademies-artikel "Die afkoelreg in die Nasionale Kredietwet en die Wet op Verbruikersbeskerming".

Oor God: Liefde en homoseksualisme

CreativeSpark 2012-05-29

Jaco, pasop!

Heiden 2012-05-29 Daar is lankal sterk vermoedens dat Kobus de Klerk en Tant Alie een en dieselfde persoon is ...

In Zuma se hande

Kerneels Breytenbach 2012-05-28 Mense lag, huil en baklei daaroor. Die sosiale media gons. Kerneels Breytenbach gee sy mening oor die Brett Murray-skildery.

Neem balk uit eie oog alvorens splinter uit ander s’n

Jaco 2012-05-28 Nogmaals oor fundamentalistiese gelowiges ...

Die soeke na terrorisspore, Raed-na-Gael

Boer in Beton 2012-05-28 "Dit was tóé dat Petros vir my die bottel water gegee het."

Sal ek hierdie stories versin, Boer innie Bos?

Boer in Beton 2012-05-28 Jy skryf ek moet met ouens praat wat grensdiens verrig het ...

Afrikaans sterf nie uit nie, dis ook die taal van Australiese staatsdokumente!

Anelia 2012-05-28 Vir almal wat gedurig sanik dat Afrikaans aan die uitsterf is, neem gerus kennis dat die Australiese regering deesdae dokumente in Afrikaans vrystel. Hier is voorbeelde ...

The landscape of South African publishing – James Woodhouse discusses his appointment as Publisher at Kwela

James Woodhouse, Naomi Meyer 2012-05-25 "Look at any list you like and you will see that Ena Murray – not John van der Ruit – is South Africa’s true superstar."

LitNet-blits #6

Naomi Meyer 2012-05-25 Waar daar ’n rokie trek, moet mos ’n vuurtjie brand. LitNet-blits is ’n kitsgids na die plekke op LitNet waar vurige opinies die gesprek aan die brand steek. So wat sê jy?

Nog iets oor prof Croucamp se kommentaar

Jan Rap 2012-05-25 Ek wou nog die een en ander oor Piet se kommentaar sê (verwys my brief van gister) maar my 600 woorde was op.

Juffrou! Juffrou kyk vir ...

Jan Rap 2012-05-25 Amore het ’n anglisisme gebruik.

LitNet-kommentare | LitNet comments: 23.05.2012

2012-05-24

Die volgende kommentaar op 23 Mei 2012 op LitNet geplaas. 

The following comments were published on LitNet on 23 May 2012. 

Top