Mans agter die kospotte

  • 0

Liewe Enjee

So? Jy hou nie van mans wat koskook en help met huistakies nie?

Hehe! Sal graag wil weet wat jy by jou vriend soek wanneer hy koskook en sy vrou by die werk is. En jou vrou by die werk is. Het jy nie ietsie by die huis om te doen nie eerder as om vir kwaadgeld te gaan rondlê nie? Of om te kook sodat sy nie doodmoeg van die werk af nog vir haar luigatman moet koskook nie. Hierdie is 2012.

Mooi bly

Maya

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top