Menings
LitNet se ruimte vir onderhoude, essays, seminare en rubrieke wat toonaangewende menings uitspreek.
LitNet's space for interviews, essays, seminars and columns that express groundbreaking opinions.
LitNet Akademies-resensie-essay: Sirkusboere maak my pa se helde toeganklik
2012-05-24 "Dit is veral Cronjé se aandrang dat die ABO ’n ‘white man’s war’ was wat direk ondergrawe word. Op hierdie manier maak sy ook die ABO toeganklik vir die jonger, meer liberale Suid-Afrikaners, maar sy doen dit só dat ek, en my geslag, beter kan verstaan waarom mense soos Piet Cronjé en Ben Viljoen my pa (en sy geslag) se helde was."Hoe klink ’n boek op die moltrein? Marinda Botha vertel van Beta than Paper
2012-05-24 Marinda Botha het een sonnige middag op die bus in Londen ’n idee gekry. Sy vertel vir Naomi Meyer van haar luisterryke besigheid en van haar terugkeer Suid-Afrika toe.Van ikoniese monsters tot skeppende karakters: Pendoring 2012 is hier
2012-05-24 Dis amper weer tyd vir die jaarlikse Pendoring-toekennings! Franette Klerck, Pendoring-hoofbestuurder, gesels met Steyn du Toit oor hierdie jaar se inskrywingsproses, program, en pryse.Ek stem saam met Jan Maarschalk
2012-05-24 Wat mens wel kan sê is dat, as die boom op niemand se toon geval het nie, hy geen mens enige fisiese pyn veroorsaak het nie.Vir Werner (aalmoese vererger net die probleem)
2012-05-24 Aalmoese vererger net die probleem – meer mense kom klop aan om hulp en op die ou end sit die nageslag met 'n groter probleem.Die koninkryk van nie-rassigheid
2012-05-24 Die grondslag waarop die nuwe Suid-Afrika funksioneer, is foutief.Dood, waar is jou angel?
2012-05-24 Die manne is moeg uitgemergel van dag tot dag se stryd om oorlewing, van wonder wanneer is die volgende kontak, gaan ons dit maak, sal ons ooit weer kan huis toe gaan?LitNet-kommentare | LitNet comments: 22.05.2012
2012-05-23 Die volgende kommentaar op 22 Mei 2012 op LitNet geplaas.The following comments were published on LitNet on 22 May 2012.
Daardie "skildery" skend Zuma se regte
2012-05-23 "Ek herhaal dat die "skildery" nie ware kuns is nie, want dit is daarop gemik om te beledig en verneder en ek is dankbaar dat die ding nou opgefoeter is."Die waarde van ontsnapping – Izelle Venter gesels oor Saktyd
2012-05-23 Die eerste realiteitsprogram van sy soort: Izelle Venter gesels oor Saktyd by Huisgenoot.Cornelius se dwaalleringe en lastering
2012-05-23 Ek wonder ook hoe ander ware gelowiges, die stilles, wat Cornelius se lastering so gereeld aanskou, dit regkry om stil te bly daaroor ...Die vrou se status volgens die Bybel
2012-05-23 Die vryhede wat vrouens in Westerse gemeenskap vandag geniet, is nie aan enige godsdienstige dogma te danke nie, maar wel as gevolg van denkende manne en vroue wat die mite uitgewys het dat vrouens aan mans onderdanig moet wees, deur middel van logiese gevolgtrekkinge te maak oor die saak.LitNet-kommentare | LitNet comments: 21.05.2012
2012-05-22Die volgende kommentaar op 21 Mei 2012 op LitNet geplaas.
The following comments were published on LitNet on 21 May 2012.
