Menings

LitNet se ruimte vir onderhoude, essays, seminare en rubrieke wat toonaangewende menings uitspreek.
LitNet's space for interviews, essays, seminars and columns that express groundbreaking opinions.

My donker jare, eensaam en alleen

Leon 2012-06-01 "Die inhoud in die volgende brief gaan dalk baie deurmekaar klink of dit kan dalk nie heeltemal sin maak nie ..." Hierdie is my lewensverhaal.

LitNet Akademies-resensie-essay: Skobbejakke, Scrabble en ’n skottel vol soesji

Thys Human 2012-06-01 Thys Human stem saam met Rapport-resensent Marius Visser dat Deborah Steinmair se Poppekas genotvol en boeiend is. Maar op een punt verskil hy heeltemal van Visser.  Lees die resensie-essay om uit te vind waaroor die twee resensente nie kan saamstem nie.

Die keiser is waarlik kaal

Marius F Ackermann 2012-05-31 "Damaso se kunswerk (wat, soos die Murray-skildery, ook as in swak smaak beskou is) dwing die kyker om die volgende vraag te vra: Wat gaan verhoudinge in die land wees sonder die ikoon Mandela se samebindende, versoenende rol?"

Euro-Indo-Khoisan

Jacobus Faasen 2012-05-31 Je parlez un peux Francaise ...

Kaalkop die waarheid

Naas Viljoen 2012-05-31 Die vo?l is uit sy kou ...

Nobelprys vir jeugliteratuur aan ’n Nederlander

Carina van der Walt NeerlandiNet 2012-05-31

"Op Maandagaand 28 Mei is die Astrid Lindgren Memorial Award (ALMA) in Stockholm uitgereik aan Guus Kuijer (69). Lingren was die skrywer van Pippie Langkous. Die ALMA staan bekend as die Nobelprys vir jeugliteratuur. Kuijer is die twaalfde wenner en een van 184 genomineerde skrywers, illustreerders en instellings."

Blacksheep TV #31: The Spear

Blacksheep 2012-05-30 Statistically speaking every person in South Africa has written five articles or blog entries about The Spear!

LitNet Akademies Kuberklas: Baie boublokke bou saam aan ’n beter tuiste

Danie van Wyk, Naomi Meyer 2012-05-30 Danie van Wyk vertel van ’n olimpiade en ’n kongres – twee van die projekte waarmee die Stigting vir Bemagtiging deur Afrikaans beter resultate wil bou.

Moeg vir al die papierwerk in jou praktyk? Maak ’n digitale plan ...

Lou Coetzer, Naomi Meyer 2012-05-30 Baie mense het ’n hekel aan administrasie en papierwerk. Lou Coetzer is ’n prokureur met ’n plan – wat dalk ’n klein revolusie binne die wêreld se papier-orde kan veroorsaak.

LitNet-blits #7

Naomi Meyer 2012-05-30 Hierdie is LitNet-blits #7. As jy elke Woensdag die LitNet-blits wil ontvang, stuur ’n e-pos aan naomimeyer@litnet.co.za.

Aspekte van die Suid-Afrikaanse politiek

Johannes Comestor 2012-05-30 Die grondslag waarop die nuwe Suid-Afrika funksioneer, is foutief.

Oor God, Liefde en homoseksualisme

Kobus de Klerk 2012-05-30 Trouens, diegene wat daaraan meedoen sonder volkome verootmoediging en belydenis voor God, bring ’n besonder ernstige oordeel oor hulself (1 Korinthiërs 11:27-29).


Ek is nie Cornelius Henn nie!

Heiden 2012-05-30 Ek is eerder 'n haan as 'n hen.

Venus se dubbele aandster

Panda 2012-05-30 Venus se "aandster" is 'n tweeling. Kyk bietjie volgende week na die winterlug – op 6 Junie gebeur daar iets besonders ...

Wie ek is, Barend

Cornelius Henn 2012-05-30 Barend, hierdie een is vir jou.

aandrang op mede-Mens-wees

Jacobus Faasen 2012-05-30 verskoon asseblief, kanala, allie leestekenings ...

Die stand van Afrikaans II

Jan Rap 2012-05-30 Praat Engelse mense so?

Die "Christen"; wat God vir 'n leuenaar uitmaak

Jaco 2012-05-30 Lesers moet self tot die gevolgtrekkings kom.

Christene se bekeringsdrang

Johan Wiese 2012-05-30 Is hierdie soos my aftreeoord?

Die Grensoorlog en kommentaar daarop

Johan Wiese 2012-05-30 Hoekom julle nou onderling baklei oor julle verskillende ervaringe en ander se pyn en hartseer probeer afskiet, gaan my verstand te bowe.
Top