Menings

LitNet se ruimte vir onderhoude, essays, seminare en rubrieke wat toonaangewende menings uitspreek.
LitNet's space for interviews, essays, seminars and columns that express groundbreaking opinions.

Die Bybel se verbode voedsel

Heiden 2012-06-13 Nogal 'n oulike antwoord Jacobus, maar wat van die ander diere, ook wildsbokke en die "voëls van die hemel", hulle kan ook siektes dra weet jy, en almal het parasiete?

Die Skepping is ’n werk-in-wording, Kobus

Jaco Fouché 2012-06-13 ’n Psigiater het my verseker die okkulte bestaan.

Voetspore van oermense

Panda 2012-06-13 Interessante bydrae van prof Jurie van den Heever ...

Michelle nog al die jare by my

Leon 2012-06-13 "Toe word ek op 'n blind date voorgestel aan die vrou (min mense het ooit geweet van my dubbellewe & kluisenaarsbestaan & natuurlik van Michelle)."

Help 'n bietjie daar, o help 'n bietjie daar RSG

JvNk 2012-06-13 Soos ek die ding het, praat jy verkieslik The Queen's English as jy 'n omroeper op BBC is ...

LitNet-superblog

Maya 2012-06-12 Ja, wat .. wanneer ek soms nog die briewe lees is dit net té veel PT om kommentaar te lewer.

Die plaas van myte …

Jan Rap 2012-06-12

… is ’n moeisame proses. Die plig val op eerstejaar-entomologiestudente, dis sommer deel van hulle ontgroening ook.

J Coetzee en die integriteit van die Woord.

Kobus de Klerk 2012-06-12  Dit verbaas my dat jy vir my vertel oor die sogenaamde kritiek teen die opgetekende Woord, so asof dit nuus is dat daar sulke kritiek bestaan.

Mans wat kos maak

Reusedwerg 2012-06-12  Ek sien Enjee loop op dun ys. Hy krap waar dit nie jeuk nie. Ek het ook altyd gedink al wat ’n vrou in die huis moet sien is die "zink" en die "ceiling". In dieselfde asem kan ek noem dat dit ook die rede is dat die bruid wit moet dra, want alle "appliances" kom in wit.

“’n Gekoer oor die koningshuis”

Johannes Comestor 2012-06-12  Die afgelope tyd het baie skrywers van koerantrubrieke hulle oor die Zuma-skildery uitgelaat. Almal van hulle moet kort-kort iets kry om oor te skryf en sommige van hulle oorleef deur verfraaiend verder te hekel aan wat in die mode is. In min gevalle word iets van werklike belang gesê.

Die belangrikheid van gebrekkige spirituele intelligensie

Thomas 2012-06-12  Met die oorlye van prof Phillip Tobias het ek weer eens besef hoe belangrik ’n gebrek aan spirituele intelligensie is want as hy wel oor sulke kwaliteite beskik het, was ons as land en die ganse mensdom baie armer gewees.

Sjalom

Cornelius Henn 2012-06-12  

LitNet Akademies: Anne-Marie Beukes in gesprek met Alta van Rensburg

Alta van Rensburg 2012-06-11 Anne-Marie Beukes gesels met Alta van Rensburg oor haar LitNet Akademies-artikel "Die impak van revisie op vertaalde eksamenvraestelle in ’n hoëronderwysomgewing".

Vir Varkspek oor die reuse-blog

Jan Rap 2012-06-11 Nie meer wat dit was nie.

Blacksheep TV #33: Die Stem

Blacksheep 2012-06-11 The blacksheep characters discuss the Springbok team and Die Stem ...

Beesstert vir Duitswester

MaanKind 2012-06-11 Hoor nou mooi, vergeet van almal wat vir jou gaan sê gooi hom in 'n stoompot, of kook hom met rooiwyn. Die wyn sskink jy vir jouself in 'n glas soos jy kook. Maak soos ek sê, en ek waarborg resultate.

Die leë saal en die groot gesprek oor Afrikaanse musiek en musiekteater

Rika Vermeulen 2012-06-11 "Ek voel woedend en moedeloos en wil van Simonsberg met ’n moerse klanksisteem af skree: 'Waar was julle!!!' Op Stellenbosch, waar die intellektuele, kulturele en artistieke elite van Afrikaners by hul kaggels hul wyn en tamatiebredies liefderik verorber, gesels oor diepsinnige onderwerpe en grap oor die ’kommin’ Afrikaanse kulturele landskap, sal hulle nie die moeite doen om kwaliteit Afrikaanse musiekteater te ondersteun nie."

Afrikaans, Afrikaans and not a drop of Zulu, Xhosa or Tswana to drink

Mike van Graan 2012-06-08 "Whereas Afrikaans theatre-makers are blessed with a number of festivals that are the key producers of theatre in South Africa today, there is not a single theatre festival in Zulu, Xhosa, Tswana, etc that promotes, celebrates and projects professional, mainstream theatre in those – or other indigenous African – languages today." Mike van Graan responds to Albert Maritz.

The funding sectors for the arts

Sershan Naidoo 2012-06-08 "In the 2011 arts sector call for applications we received over 1 300 applications requesting R16 billion." Sershan Naidoo responds to Albert Maritz.

Leon, kry vir jou medikasie

Varkspek 2012-06-08 Ek het twintig jaar by die destydse Department van Gesondheid gewerk en was nou betrokke by die streeksaptekers (hulle doen inspeksies by apteke en klinieke). Ek het gereeld insae gehad in hul farmakopee, navorsingstukke en die MIMS ...
Top