Menings

LitNet se ruimte vir onderhoude, essays, seminare en rubrieke wat toonaangewende menings uitspreek.
LitNet's space for interviews, essays, seminars and columns that express groundbreaking opinions.

Ons eie royalty

Reusedwerg 2012-06-18 Jaco het geskryf van die aanhangsels wat ons belastinggeld opvreet ...

Ek het daar gaan inloer en dis aan flarde

Jaco 2012-06-18 Wonder wat het by Praag gebeur?

Vir Rika oor gehaltemusiek in Afrikaans

Jan Rap 2012-06-18 "Met ’n bevolking van ordes groter as die Afrikaanssprekende word dieselfde probleem as joune ondervind in Amerika, Europa, Suid-Amerika en heelwaarskynlik Sjina en Japan. Nie dat hierdie feit jou frustrasie gaan verlig nie maar weet darem dat jy nie alleen is nie."

Afrikaanse musiekteater en RSG-Afrikaans

Johannes Comestor 2012-06-18 Rika Vermeulen (SêNet, 11 deser) het dit tereg teen die gehalte van die meeste Afrikaanse musiek, terwyl dit een van die terreine is wat dikwels uitgesonder word as bewys van hoeveel lewe daar (nog) in Afrikaans is. Ek het nie genoeg deskundige kennis om my oor die komposisies uit te spreek nie, maar die lirieke is meesal pateties-herhalende rymelary. Om die rym te laat "slaag" word Engelse woorde, soos in die res van die liriek, dikwels gewetenloos bygehaal.

Jeugdag

George Bekker 2012-06-18 "Saterdag is Jeugdag herdenk. Vir baie lesers is 37 jaar gelede verder as wat hulle geheue strek."

Innibos-onderhoud: Anna-Mart van der Merwe gesels oor haar hoofrol in Die Van Aardes van Grootoor

Anna-Mart van der Merwe, Naomi Meyer 2012-06-15 "Innibosfees is vir my as akteur ’n fees om by te woon! Die organisasie is seepglad en ek weet nie hoe hulle dit regkry nie, maar al word die fees groter, voel dit nog steeds of al die bestuurslede bereikbaar is. Dit voel menslik."

Innibos-onderhoud: Albert Maritz gesels oor Die Van Aardes van Grootoor

Albert Maritz, Naomi Meyer 2012-06-15 "Die skrywer weet seker nie hoe slim hy is nie. En hy is soos ’n tightrope walker wat die hoogte bo die grond geniet. Die produk is hierdie omvangryke werk. Die skrywer het ook nóg ’n mikpunt gehad – om die 'mirror of nature' voor die gemeenskap van die tyd te hou sodat hulle hulself kan sien." – Albert Maritz praat oor Die Van Aardes van Grootoor.

Recounting The River: Louis Minnaar and Maaike Bakker talk about collaboration, illustration and sloths

Bibi Slippers 2012-06-14

Illustrators Louis Minnaar and Maaike Bakker collaborated with storyteller Jaco van der Merwe to create a walk-in storybook in Cape Town’s Salon 91 art gallery. The exhibition, entitled The River, featured illustrations by Maaike and Louis, as well as the text for the story written by Jaco. The artists spoke to Bibi Slippers about creating the work for this show.

Jaco Fouche en die skepping

Kobus de Klerk 2012-06-14 Groete en sterkte op jou geloofspad.

nergens meer veilig??

Jacobus Faasen 2012-06-14 nergens meer veilig??, als en almal, ergens oppe databasis

Konings, stamhoofde, kapteins

Jaco 2012-06-14 Almal salaristrekkers op burgerlike belasting.

Jan Rap se myte

Varkspek 2012-06-14 Ek het nogal gesukkel om te verstaan ...

Juffrou! Juffrou kyk vir ... (2)

Jan Rap 2012-06-14 ... Amore

Verskoning vra is in orde

Jan Rap 2012-06-14 Daar is nou 'n storie op tou gesit om dorpe te verfraai; die dorpenaars is siek en sat vir slaggate, papiere, riool en stormwater wat rondlê en 'n slegte indruk van die dorp staan en skep.

Venus se oorgang op 6 Junie 2012

Panda 2012-06-14 Aangesien ’n direkte waarneming van die gebeurtenis ons nie beskore was nie, sluit ek ’n simulasie in wat die meer as twee-uur-lange gebeurtenis van verlede week in enkele sekondes saamvat.

Onderhoud met Deborah

Kleinboer 2012-06-14 Ek hou van die onderhoud en terloops ...

Nêrens tuis nie, sê sy? Maar daar's báie plek vir haar op my boekrak

Deborah Steinmair, Naomi Meyer 2012-06-13 Naomi Meyer gesels met Deborah Steinmair oor al haar babas: die tamagotchi wat SêNet vir haar was, haar vlees-en-bloed-kinders, Maud en die poppe van die poppekas.

Brit blog soos Boerseun – ontmoet Alexander Ord

Alexander Ord, Naomi Meyer 2012-06-13 "Die ding wat ooglopend is, is dat Afrikaans nou aanlyn floreer. Daar’s baie mense wat dit leer en daar’s nuwe leerstof beskikbaar in boekwinkel te koop, wat wys dat mense belangstel." ’n Brit vertel hoekom hy in Afrikaans blog.

LitNet-blits #9

Naomi Meyer 2012-06-13 Lees waaroor LitNetters hierdie week praat.

"Die politieke teologie van apartheid"

Johannes Comestor 2012-06-13 "Albert Venter het onlangs as politieke wetenskaplike afgetree, maar hy wil blykbaar nou sy ekstra tyd gebruik om politiek-korrek sy posisie as openbare intellektueel te bestendig."
Top