LitNet se ruimte vir onderhoude, essays, seminare en rubrieke wat toonaangewende menings uitspreek. LitNet's space for interviews, essays, seminars and columns that express groundbreaking opinions.
Johannes Comestor2012-05-14Willie Esterhuyse se boek, Eindstryd: Geheime Gesprekke en die Einde van Apartheid (Kaapstad: Tafelberg, 2012, 367p, R225; daar is ook ’n Engelse weergawe, Endgame), het verlede maand verskyn, maar het min reaksie ontlok.
Ran Doodt2012-05-14 Vandaar Pierre de Vos se religieuse reaksie op FW de Klerk se gesagvolle stellings. Piet Croucamp het Pierre geprys, en wat FW betref, sommer die man pleks van die bal bygekom ...
Jaco2012-05-14"Adultery, divorce, polygamy, and free union are grave offenses against the dignity of marriage." (Catechism Of The Catholic Church, paragraaf 2400)
Izak Grové2012-05-11"Temmingh het as 12-jarige immigrant in 1958 saam met die gesin uit Amsterdam in Suid-Afrika aangeland, een van ’n groot groep Nederlanders wat na die Tweede Wêreldoorlog diep spore op die gebied van die kunste in hul nuwe vaderland nagelaat het."
Stephanie.2012-05-11Loop in my skoene voor jy oordeel. Dink ook daaraan dat ek, nes ander gay mense, ons geluk mag vier in hierdie land, nes enige ander straight couple.
Naomi Meyer, Terrance Moyo2012-05-10Amabhubesi Conference and Training has put together a digital publishing event on 29 and 30 May which – they claim – will provide solutions that transform publishers’ print into identical digital editions and enhance it with interactivity. Naomi Meyer asked Terrance Moyo, Project Coordinator, about the event.
Jaco2012-05-10Obama is die eerste Amerikaanse president wat ten gunste van gay-huwelike en die verskansing van gelyke gay regte in die VSA uitgespreek het.
Johannes Comestor2012-05-10Roald Dahl (1916-1990) se naam wek ’n Noorweegse indruk, wat korrek is, want sy pa het vandaar na Frankryk en later na Wallis verhuis. Roald is in Cardiff gebore en het veral as Britse kinderboekskrywer bekendheid verwerf.
Jaco2012-05-10Ek en my metgesel, Wim, het besluit om iets nuuts met ons kwartaarlikse vakansie te doen (16 tot 26 April). Pleks van die tradisionele vliegvlug na Shaka-Internasionaal, daar motor huur, Salt Rock toe en in ‘n strandhotel in te bespreek, het ons besluit om hierdie keer af te wissel met iets nuuts, om sodoende ‘n nuwe ervaring te ervaar.
Boer in Beton2012-05-10Ons is terug in die basis. Die eerste ding wat ek doen is om onder die stort te staan en net die vuil en stank en ja, ook die vrees, van my af te was. Ek kry my pos: lekker baie briewe en pakkies ...
Jan Rap2012-05-10Hierdie storie van Steve egter, lyk dit my (ek het nog nie die boek gelees nie maar ek gaan hom nou dadelik koop), weerspieël ’n versugting, ’n droom en sonder drome word niks ooit verwesenlik nie. Ons moet op een of ander manier uit hierdie gemors kom en ’n Boere-Arkadia lyk vir my na die antwoord, of hoe?
Naomi Meyer2012-05-10'n Bekgeveg oor Steve Hofmeyr, verskillende opinies oor homoseksualisme en homoseksualiteit en 'n stuk kort prosa oor 'n Gorilla-hand: Waar anders as op LitNet kry mens so 'n lekker mengsel van opinies en vermaak? LitNet-blits wil die gesprek nog verder aan die brand steek.