Oudioboeke vir tienjariges

  • 0

Hi

My seuntjie van tien jaar het 'n behoefte om na stories te luister saans as hy gaan slaap. Ek ek is so bly ter wille van sy ontwikkeling. Ons het al al wat CD is met kinderstories gekoop en soek na nog.

Weet jul dalk van 'n website waar ek oudio-kinderstores kan aflaai?

Dit sal vreeslik waardeer word

Vriendelike groete
Susan le Roux

 

 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top