Die plaas van myte …

  • 0

… is ’n moeisame proses. Die plig val op eerstejaar-entomologiestudente, dis sommer deel van hulle ontgroening ook. Honderde hase word afgelewer en die studente moet dan elke hasie van kop tot tone deurgaan en met ’n klein haartangetjie tel hulle elke myt op en gooi hom in ’n petribakkie vir latere studie deur die meer gevorderde studente. Dis te verstane dat die eerstejaartjies baie bly is as die storie verby is en groot fees word gevier. Daar is selfs ’n liedjie al daaroor gemaak, Elizma Theron sing dit: “En as ek my laaste haas se myt plaas ...”

Jan Rap

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top