Ja, wat .. wanneer ek soms nog die briewe lees is dit net té veel PT om kommentaar te lewer. Wanneer ek dit wel doen, wys dit nooit nie. En daar is so MIN briewe. LitNet is bra vervelig nou, lees iemand dit werklik nog?
Super-Maya
0Ja, wat .. wanneer ek soms nog die briewe lees is dit net té veel PT om kommentaar te lewer. Wanneer ek dit wel doen, wys dit nooit nie. En daar is so MIN briewe. LitNet is bra vervelig nou, lees iemand dit werklik nog?
Super-Maya
0