As lektor te QwaQwa-kampus (UV) het die voorreg my te beurt geval om Afrikaans in "donker Afrika" te doseer. Die vlg 5 GEDIGTE maak dit vir my moontlik om Afrikaans as een van ons inheemse tale en as deel van ons multi-kulturele samelewing vir Sotho- en Zulu-studente as’t ware lewend te maak:
1. Winternag
2. Die beiteltjie
3. MA van Antjie
4. Ek is oek important ...
5. ... wanneer Ferris "Afrikaans die meisie van Afrika so kleurvol besing"
...
Groetnis
Marisna Human-Nel

