Menings

LitNet se ruimte vir onderhoude, essays, seminare en rubrieke wat toonaangewende menings uitspreek.
LitNet's space for interviews, essays, seminars and columns that express groundbreaking opinions.

Reguit met Robinson: ’n videogesprek met Christiaan Basson

Freek Robinson, Christiaan Basson Onderhoude 2022-03-03

Christiaan Basson, voormalige Suid-Afrikaanse ambassadeur in Oekraïne (2014–2018), meen dat die oorlog in Oekraïne een van die interessantste geopolitieke ontwikkelinge sedert die Koue Oorlog is. Freek Robinson vind meer uit.

Oekraïne: Berigte te velde

LitNet Menings 2022-03-03

’n Oorsig van LitNet en Voertaal se berigte oor die oorlog in Oekraïne. | An overview of LitNet’s and Voertaal’s articles on the war in Ukraine.

(Ab)using language for narrow socio-political and racist interests

Mashudu Mashige Opinion 2022-03-02

"Institutional support and status involves far more than just mouthing platitudes to the electorate. It means a dogged determination, as displayed in the development of Afrikaans to where it is today."

BTW, belasting en die toerismehuisvestingsbedryf: ’n onderhoud met Marlene Botes

Naomi Meyer, Marlene Botes Onderhoude 2022-03-02

"[E]lke verhuurder van ’n huis of ander blyplek moet hom deeglik van BTW vergewis. Aangesien verhuringstransaksies van mekaar verskil en die verhuurder se ander bedrywighede ook ’n invloed op sy BTW-registrasieverpligting kan hê, is dit noodsaaklik dat ’n verhuurder by ’n geregistreerde belastingpraktisyn aanklop ten einde sy BTW-risiko’s te bestuur."

Die tragedie van Rusland en Oekraïne

Johann Rossouw Menings 2022-03-02

"Toe ek die perikoop aan die gemeente begin voorlees, het ek gebreek, want waar het ons beland as die land wat die Ortodoksie van sy ouer buurland ontvang het, daardie land binneval? ... Al wat my oplaas te binnegeskiet het om wenend aan die einde van die liturgie vir my gemeente te sê, is: 'Bid vir die vredemakers, maar bid ook vir die oorlogmakers.'"

Staan maa eider ytie water, Uncle Cyril

Bettina Wyngaard Rubrieke 2022-03-01

"Besides, daa waai nie ’n windjie tussen Rusland en China ie, soe tight is hulle. En ôs need hulle twie se investments."

Saam-mekaar-anders-maak as beweging – ’n perspektief op Breyten Breytenbach se skilderkuns tydens COVID-19

Marilet Sienaert Seminare en essays 2022-03-01

"Hoe vind die saam-mekaar-anders-maak as kompas van hierdie Breytenbach-inisiatief neerslag in die visuele werk? Soos wanneer ’n leser ’n bundel oopslaan en aan ’n gedig begin lees, kom ’n kyker te staan voor ’n skildery, maar hoe word ’n moontlike interaksie of saam-mekaar-anders-maak van stapel gestuur? Wat is dit wat in beweging kom, en waaruit bestaan so ’n wisselwerking?"

Eben Viktor berig uit Oekraïne (28 Februarie 2022 om 17:52)

Eben Viktor Menings 2022-02-28

Berigte te velde: Hoe hanteer gewone burgers die oorlog in Oekraïne? En waarom word kodewoorde gevra op straat? Eben Viktor berig uit Oekraïne.

Russians: Hostages of our own state

Anna Solodkina Opinion 2022-02-28

"All the public talks and podcasts in Russia, all the conversations with friends and family, come down to just a few topics: Will the metro be a safe place to hide in case Moscow is bombed by NATO? Is it the right time to withdraw all cash from our bank accounts? Is it too late to buy US dollars and sell the stocks? Will our young male family members be mobilised and sent to war, most of them against their will? Will the government start mass repression of its own citizens, those who dare to speak up?"

Oekraïne: Die storie kom van ver af

Theo Venter Menings 2022-02-28

"Donald Trump het met sy presidentskap baie spanning tussen Europese lede van Navo veroorsaak en Poetin het geoordeel dat hy sal moet optree voordat die Biden-presidentskap daardie bande herstel. Duitsland het pas ’n nuwe kanselier aangewys in die plek van Angela Merkel wat die sterk politieke figuur in Europa was. President Macron van Frankryk word as ’n liggewig beskou, en Boris Johnson het homself vasgeknoop in interne politieke intriges."

Eben Viktor berig uit Oekraïne (27 Februarie 2022 om 15:43)

Eben Viktor Menings 2022-02-27

’n Vrou vernietig ’n Russiese tenk met ’n petrolbom en heelwat meer nuus. Eben Viktor is in Oekraïne. Hy hou ons op die hoogte van die jongste nuus.

Eben Viktor berig uit Oekraïne (27 Februarie 2022 om 09:15)

Eben Viktor Menings 2022-02-27

Eben Viktor is in Oekraïne. Hy lewer verslag oor die oorlog, buitelandse steun en hoe burgerlikes reageer op die inval.

Eben Viktor berig uit Oekraïne (25 Februarie 2022 om 21:35)

Eben Viktor Menings 2022-02-25

Net meer as 36 uur het verloop sedert Oekraïne deur Rusland binnegeval is. Eben Viktor is in Oekraïne en hy lewer verslag.

Oumaklere

Elise Bishop Rubrieke 2022-02-25

"Sy’t mos net fyn patrone gedra, want groot goed laat mens uitgestoelt lyk nes ’n adamsvy. In die winter was dit Viyella – was mos van merinoskape se wol geweave. Dis seker wat van FCU se wol geword het, het ek gedag. In England, my dear. Nie sommersó nie! Niks crimplene of trilobal nie."

Putin’s invasion and the failure of peace

Tristen Taylor Opinion 2022-02-24

"The war began today (24 February 2022) ... Today represents the world’s failure to find peace for Ukraine. Unfortunately, tomorrow won’t be any better."

Johan Combrink-gedenklesing 2022: ’n Postpandemie kultuur

Jean Oosthuizen ATKV-Portaal 2022-02-24

"Die uitvoerende kunste bied belangrike sleutels om weer menswaardigheid te ontsluit in ’n postpandemiese Suid-Afrika."

Adam Small-fees op Saterdag 26 Februarie 2022: ’n onderhoud met Darryl David

Naomi Meyer, Darryl David Feeste 2022-02-24

"Alle lesings is gratis vir die publiek en vir boekliefhebbers. Natalia da Rocha se vertoning sal egter R50 kos vir haar musikale huldeblyk aan Adam Small."

Wentzel van Huyssteen (1942–2022)

Danie Veldsman In memoriam 2022-02-24

Die internasionaal gevierde teoloog Wentzel van Huyssteen is op 18 Februarie 2022 in die ouderdom van 79 oorlede. Danie Veldsman bring hulde aan hom.

Reguit met Robinson: ’n videogesprek met Dirk Hermann en Danie van Wyk

Freek Robinson, Dirk Hermann, Danie van Wyk Onderhoude 2022-02-23

Daar heers groot kommer oor die regering se voorgestelde wysiging van die taalklousule in die Wysigingswetsontwerp op Basiese Onderwys. Dirk Hermann van Solidariteit en Danie van Wyk van DAK Netwerk gesels met Freek Robinson.

Van Rusland, met liefde?

Bettina Wyngaard Rubrieke 2022-02-22

"Maar waar staan ons in Suid-Afrika? Ons ontvang hulp van die VSA, en ons het stewige ekonomiese verhoudinge met Rusland en China. Dit voel inderdaad soms asof ons in die proses is om deur China gekoloniseer te word, stilweg en sonder dat daar veel teenstand is."

Top