Menings
LitNet se ruimte vir onderhoude, essays, seminare en rubrieke wat toonaangewende menings uitspreek.
LitNet's space for interviews, essays, seminars and columns that express groundbreaking opinions.
Objektiwiteit en regterlike besluitneming
2022-02-22"Wat behels regters se strewe na integriteit en objektiwiteit in hofuitsprake? Is daar spesifieke faktore wat partydigheid (of sydigheid) van uitsprake op ’n subtiele wyse kan bevorder?"
#opdielug met Ivan Ndevu
2022-02-21Internasionale Moedertaaldag word elke jaar op 21 Februarie gevier. Die eerste gas van 2022 op die "Lekker LitNet"-insetsel (Radio 786) is Ivan Ndevu, program- en kantoor-assistent by die Stigting vir Bemagtiging deur Afrikaans (SBA). Robyn van de Rhede gesels met Ivan, wat Afrikaans, Xhosa en Engels magtig is, oor die SBA se digitale kinderboeke in tale soos Kaaps, Setswana, Arabies en Khoekhoegowab. Hierdie insetsel is deel van die maandelikse program Barakat, aangebied deur Radio 786 en die Afrikaanse Taalraad (met Fatima Allie agter die mikrofoon).
Die regte van diere in deeltitelskemas (en die verskil tussen katte en honde)
2022-02-21"Die meeste huiskatte is arrogante introverte. Om die waarheid te sê (en nou trap ek katvoet, want ek is ook ’n katliefhebber), katte is totaal self-absorbing. Enige liefde of toenadering teenoor hulle humans word as ’n wonderwerk beskou, al staan kiets en skuur en miaau teen die yskas vir tuna. Katte is narsiste."
Reguit met Robinson: ’n videogesprek met Johannes Jordaan
2022-02-18Ekonoom Johannes Jordaan: Suid-Afrika by kruispad; hoe om groei te bewerkstellig
Skoleseminaar en Wysigingswetsontwerp: waarom Afrikaanse ouers moet kennis neem
2022-02-18"Hierdie voorstelle is ’n teruggryp na mikrobestuur en die hervestiging van ’n staatskoolbedeling waar die staat vir gemeenskappe besluit wat in hulle belang is – soos gedurende 1976."
BAQONDE and multilingual education in South Africa: An interview with Lorna Carson
2022-02-17"Take time to learn how to pronounce someone’s name. Start there."
Skoleseminaar en die Wysigingswetsontwerp: Lesufi is die brein agter Afrikaans se verkragting
2022-02-17"Dit raak by die dag duideliker dat die ANC-regering nie ’n veer omgee oor moedertaalonderrig nie. Nog minder gee hulle ’n hel om oor die bewaring en die beskerming van inheemse tale in Suid-Afrika."
Bystanddood in die regswêreld
2022-02-17"Maar die debat oor die etiek van bystanddood moet aanbeweeg na ’n debat oor die etiek van die wettiging van bystanddood." Willem Landman besin oor die openbare beleid en wetgewing aangaande bystanddood. Deel gerus jou siening met LitNet in kommentare onderaan hierdie aflewering.
’n Ware profeet het ons ontval – ’n dankbare terugblik op die lewe en werk van JJF (Jaap) Durand
2022-02-17"Dit is ook hierdie histories-kontekstuele verstaan van die kerk as die liggaam van God in die wêreld wat eenheid, versoening en geregtigheid moet ‘beliggaam’, wat Durand se dinamiese kyk op die kerk, soos uiteindelik verwoord in die Belydenis van Belhar, bepaal."
Skoleseminaar: Die Wysigingswetsontwerp op Basiese Onderwys
2022-02-16"Die wysigings het dit ten doel om die regering se mag uit te brei."
China se partyweermagmodel in Afrika
2022-02-16"Mao se partyweermagmodel word sedert Angola se onafhanklikheidswording in 1975 deur die MPLA gebruik om lede van die gewapende magte in die beginsels van Mao te onderrig." – Fanie Herman verduidelik hoe die Chinese hul partyweermagmodel in Afrika toepas.
Danie van Niekerk: hulde aan die uitgewer
2022-02-16"Sy rol as uitgewer is oplaas ook dié van ’n uitsonderlike mens met goeie insig in sake van die dag en ruim aandag aan skrywers, medewerkers en sy gesin."
The mouse with no whiskers
2022-02-14"The need for comfortable multilingual interaction from childhood is crucial in establishing respect and a sense of community in a country of diverse people." – Marguerite Poland remembers Benjamin Mahlasela, her Xhosa language tutor at Rhodes University 50 years ago.
Ôs moet oek ôse milestones celebrate
2022-02-14"En daai is die reason hoekom ôs moet die news vannie 10 keramats in Kaapstad wat Heritage Status in December 2021 gekry’t, celebrate ..."
Afrikaanse mense praat seks
2022-02-14"Maar my reis om met seks te werk het oor ’n lang pad bymekaargekom toe ek my meestersgraad by New York University (NYU) voltooi het. Hier het ek meer oor seks en seksualiteit geleer."
’n Pad met Danie van Niekerk
2022-02-11Annari van der Merwe skryf oor haar pad saam met oud-uitgewer Danie van Niekerk: "Tafelberg was ’n hawe van vrede en verdraagsaamheid. Wit en bruin, Christen en Moslem, mans en vroue, oud en jonk het rustig skouer aan skouer hul dagtake verrig."
DJ van Niekerk: 1928–2022
2022-02-11"Met die afsterwe van Danie van Niekerk het grasie uit die wêreld gegaan. As daar een mens was van wie jy met reg kon sê hy was gedistingeerd, was dit hy. In die uitgewerswese sweef daar ’n frase rond wat af en toe vatplek op ’n individu kry: gentleman publisher. Dit was hy." Lees Frederik de Jager se huldeblyk aan eertydse besturende direkteur van Tafelberg-Uitgewers hier.
SONA 2022: Local is lekker en ons laat niemand agter nie
2022-02-11"Dis al wat ek nou vra. Minder speech, meer doen."
Reguit met Robinson: Hoe lyk die Suid-Afrikaanse boekmark?
2022-02-10Freek Robinson gesels met Eben Pienaar van NB Uitgewers en Marida Fitzpatrick van Penguin Random House SA oor die boekbedryf in Suid-Afrika.
Die Rusland-Oekraïne-konflik: die geskiedenis en Poetin se wêreldbeskouing
2022-02-10"Dat Rusland en Oekraïne ’n geskiedenis deel, is waar, maar dis ’n vertroebelde geskiedenis wat meer verdeeldheid toon as die gewaande, mitiese eenheid wat Poetin probeer verkondig."
