Solidariteit: "Hoe kan ons help, Eskom?"

  • 2

Eskom het ’n kritieke vaardigheidstekort.

Freek Robinson gesels met Dirk Hermann, bestuurshoof van die vakbond Solidariteit.

* Hierdie onderhoud is opgeneem voor president Cyril Ramaphosa se kragplan op 25 Julie 2022 aangekondig is. ’n Solidariteit-verklaring van 25 Julie 2022 lui soos volg:

“Solidariteit het die regering se plan om die kragkrisis in Suid-Afrika aan te pak verwelkom. Volgens Solidariteit verteenwoordig die plan, wat talle van Solidariteit se onlangse voorstelle eggo, ’n sprong in die regte rigting ... Solidariteit het voorts gestel dat sy fokus nou skuif na die implementering van die plan wat die regering aangekondig het.”

 

Kyk ook:

Hoe groot is die ekonomiese krisis?

Water: Wag daar ’n ramp op ons?

  • 2

Kommentaar

  • Johannes Herbst

    Goeiemiddag, ons bly in Rustenburg en krag is 'n groot probleem. Ons sit partykeer tot 10 dae sonder krag. Op die oomblik is ons weer vir amper vyf dae sonder krag.

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top