Sensitiewe onderwerpe met betrekking tot geweld teenoor kinders en jongmense word in hierdie onderhoud bespreek.
Hierdie inhoud is nie geskik vir kinders onder die ouderdom van 18 nie.*
* Temas onder bespreking: verkragting, seksuele aanranding, kindermolestering, geweld teenoor kinders, geweld teenoor vroue, eksplisiete seksuele aktiwiteit, seksuele misbruik, mishandeling, die uitbuiting van kinders
Freek Robinson gesels met Danie Janse van Rensburg en Ronel Aylward van die kinderbeskermingsorganisasie Christelik Maatskaplike Raad Noord oor geweld teenoor veral jongmense in Suid-Afrika.
Lees ook op LitNet Akademies:
Die ontleding van wetgewing en bestaande programme en dienste vir straatkinders in Suid-Afrika
Vonnisbespreking: Die beskerming van die identiteit van minderjariges by volwassenheid
Die koop en verkoop van kinders in Suid-Afrika – behoorlik gestraf, of ’n ware winskoop?
Voorkomende geskilbeslegting by voogdyskap-, sorg- en kontakaangeleenthede in Suid-Afrika