Vonnisbespreking: Die beskerming van die identiteit van minderjariges by volwassenheid
“Die bekendmaking van die identiteit van minderjarige getuies, slagoffers en oortreders by volwassenheid val wel binne die grondwetlike regte van die media, maar die 18-jarige se grondwetlike regte word terselfdertyd in sekere gevalle geskend waar die persoon se identiteit alombekend is en wydverspreid gepubliseer word.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed