Danie Janse van Rensburg

Dominee Danie Janse van Rensburg is die voorsitter van die Christelik Maatskaplike Raad Noord.

Reguit met Robinson: Geweld, kinders en jongmense

Freek Robinson, Danie Janse van Rensburg, Ronel Aylward Onderhoude 2022-08-04

Freek Robinson gesels met Danie Janse van Rensburg en Ronel Aylward van die kinderbeskermingsorganisasie Christelik Maatskaplike Raad Noord oor geweld teenoor veral jongmense in Suid-Afrika. Sensitiewe onderwerpe met betrekking tot geweld teenoor kinders en jongmense word in hierdie onderhoud bespreek. Hierdie inhoud is nie geskik vir kinders onder die ouderdom van 18 nie.

Top