Menings
LitNet se ruimte vir onderhoude, essays, seminare en rubrieke wat toonaangewende menings uitspreek.
LitNet's space for interviews, essays, seminars and columns that express groundbreaking opinions.
Sal federalisme werk in Suid-Afrika?
2022-04-12"Die afgelope twee weke sedert die stigting van Kaapse Forum (KF) deur die joernalis, TV- en radiopersoonlikheid Heindrich Wyngaard en die uitvoerende hoof van AfriForum, Kallie Kriel, was die gort gaar oor dié inisiatief omdat dit kwansuis ’n gesamentlike plan sou wees tussen Wyngaard en Kriel om die bruin mense vir eie gewin te misbruik."
Die mooiste seuns op aarde
2022-04-12"Rus sag, my cool blues broers. Ons is veterane van dieselfde slagveld."
Hoe change social media influencers die landscape van ôse cultural conversations?
2022-04-11"Dis ’n universal truth – social media influencers is most definitely ’n step ahead of us all, whether ôs wil staamstem of nie."
Is djulle gesyp, Kaapse Forum?
2022-04-07"Wat is volgende? Voorstelle dat die Driekamerparlement dalk glad nie so ’n slegte idee was nie, want toe kon 'ons' bruines darem ’n stem uitbring?"
Kaapse Forum ’n aparte AfriForum?
2022-04-07"Was dit ’n indirekte gryp na wat in die verlede bekend gestaan het as afsonderlike ontwikkeling wat die belange van bruin mense in hul eie kampie sal bevorder en bemagtig?"
Ukraine’s nightmare: The Russian Bear and its history
2022-04-06"Can a Russia without Ukraine be the Russia it thinks it should be?"
Kaapse Forum: Word bruin mense misbruik?
2022-04-06Is die Kaapse Forum ’n afsonderlike silo vir bruin mense om AfriForum se agenda uit te voer? Freek Robinson gesels met Heindrich Wyngaard, die uitvoerende voorsitter van die nuwe Kaapse burgerregteorganisasie Kaapse Forum, en Kallie Kriel, die uitvoerende hoof van die burgerregteorganisasie AfriForum.
’n Huldeblyk aan Derick van der Walt
2022-04-05"Dis hartseer om te dink dat daar nie nog ’n Derick van der Walt-titel êrens in ’n pyplyn is nie. Hy laat ’n groot leemte in die Afrikaanse jeug- en jongvolwassenefiksiewêreld én breër. Hy kon vir almal skryf en het ook. Ek is wel baie dankbaar vir sy storienalatenskap en sal nie ophou om sy boeke wyd en syd aan te beveel nie."
Herinneringe aan Johan van Wyk – nuwe beginne en ’n bestel begin stuiptrek
2022-04-05"Die volgende dag sak ek af in die matiger klimaat van Natal, my eindbestemming Manor Gardens in Durban, waar my nuwe kollega, Johan van Wyk, bly. Dis ’n lang kaalkopman met ’n baardjie wat my ontmoet, ’n bietjie skamerig, met sagte oë."
Die onderskatte rol van die oupa – en die storie van Danie "Reënwolf" du Toit en sy oupa, Danie du Toit
2022-04-04"Dus, oupas mentor wanneer hulle hul ondervindings deel en die rol van ’n vindingryke en wyse ouer vervul (Kivett 1991). Hierdie behoefte aan ’n mentor, en dat sy oupa wel die behoefte vervul, blyk duidelik uit Danie se skrywe oor sy oupa ..."
Reusagtig soos Zelenski, Oekraïne op my TV-skerm: Lag. En húil.
2022-04-04"En toe kom gooi Netflix ook ’n speek in die wiel met die uitsending van die komediereeks waarin Wolodimir Zelenski die rol van president van Oekraïne gespeel het. In die TV-reeks uitoorlê die president sy teenstanders en seëvier uiteindelik. Die goeie oorwin die bose. Maar wat sal die regte Zelenski se uiteindelike lot wees?"
Will Smith vs Chris Rock, die soeke na waarheid, en kunsmatige intelligensie
2022-03-31"Was die klap eg of toneelspel? Dit is ’n goeie geleentheid hierdie om ondersoek in te stel na hoe tegnologie die vraag sou kon beantwoord, indien enigsins."
Reguit met Robinson: ’n Zoom-gesprek met Gerrit Olivier
2022-03-30Is Poetin ’n vaal, onbeduidende man? Is wat ons vandag beleef, Poetinisme, die uiteinde van ’n lang en doelbewuste antidemokratiese veldtog deur Poetin?
Metafore vir bepaalde psigologiese verskynsels
2022-03-30"Die individuele menslike ervaring is nooit simplisties nie," skryf Coert Mommsen, afgetrede kliniese sielkundige. In hierdie artikel skryf hy oor die gebruik van metafore wat van besondere belang in die sielkundige onderhoud is. Sielkundiges, asook lesers wat belangstel in die sielkunde en hul persoonlike welstand, mag hierdie essay se invalshoek interessant vind.
Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns huldig Jacques van der Elst (30 Januarie 1940 – 25 Maart 2022)
2022-03-30"Die jong immigranteseun uit Nederland omarm volledig sy nuwe tuiste, en Afrikaans word sy eerste en ’n geliefde taal. So sou die mooi vrugbare pad wat hierdie besonderse man op die taallandskap stap, ’n omarming vergestalt van beide die Afrikaanse en Nederlandse geestesgoedere."
In memoriam: Derick van der Walt
2022-03-29"Derick is hopeloos te vroeg weg. Op 63 het hierdie skrywer van aangrypende tekste soos Lien se lankstaanskoene (2008) en Torings van Jasmyn (2019) nog soveel gehad om vir sy aanhangers te bied; soveel stories wat ons aan sy lippe sou laat hang."
In memoriam: Ronel Nel
2022-03-29"As ek oor jou praat, Ronel, kan ek tog nie anders as om oor foto’s te praat nie. Want my foto’s van jou, maar ook jou bundel met die onvergeetlike titel* slaan vandag ’n blerrie bliksemstraal regdeur my hart en baie ander harte. Nie nét oor Vanderbijlpark is dit grys en troebel nie."
COVID-19 pluk stigma-angel uit geestesongesteldheid
2022-03-29"Zamo Mbele, ’n kliniese sielkundige, het tydens die webinaar gesê dis verblydend dat veral mans nou meer openlike gesprekke voer rondom geestesongesteldheid en dat geestesgesondheid eintlik almal se probleem is."
Elna se Boekstories by KKNK beloof diep genot vir boekwurms
2022-03-28Elna van der Merwe, samesteller van die KKNK se Boekstories tydens die fees wat van 29 Maart tot 3 April 2022 op Oudtshoorn plaasvind, vertel vir Melt Myburgh van hoogtepunte op vanjaar se program.
