Hoe gaan dit met toerisme in Suid-Afrika?

  • 0

Wat is die impak van beurtkrag op toerisme? Steur die buitelanders hulle aan ons misdaadsyfers? Pla die min binnelandse lugrederye enigsins? Hoe vergelyk ons toerisme tans met die tyd kort voor die pandemie?

Freek Robinson het dié en ander vrae aan Nellie Swart, ’n hoogleraar in toerisme, gestel.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top