Menings
LitNet se ruimte vir onderhoude, essays, seminare en rubrieke wat toonaangewende menings uitspreek.
LitNet's space for interviews, essays, seminars and columns that express groundbreaking opinions.
Meneer die President, ons sien die mens agter die titel
2026-02-12"Mag u staatsrede nie net hoop bring nie, maar ook ’n glimlag. Want in Suid-Afrika weet ons: As ons nog kan lag, kan ons nog vorentoe beweeg."
Meneer die President, bedel is nie volhoubaar nie
2026-02-12"Hou op om ons land stukkie vir stukkie te verkoop aan mense wat nie vir ons werk skep nie, want eendag is eendag dan kom baklei China en Rusland hier soos twee honde oor ’n been."
Op dees aarde: Mense wat niks kan verbeel nie
2026-02-11"Die vermoë om ’n geestesbeeld op te roep is op ’n spektrum. Sommige mense ervaar hoëdefinisie-, filmagtige visualisasies, terwyl ander vae, statiese beelde het, of glad nie – ’n toestand bekend as afantasie."
LitNet saai nou op WhatsApp uit
2026-02-11Op LitNet se splinternuwe WhatsApp-kanale is daar iets vir almal. Volg ons en bly op hoogte van die jongste plasings. Op Menings kan jy sien wie dink wát; op Boeke kry jy nuus uit die boekehuis met baie wonings; op Skole is daar gratis hulpbronne vir leerders, ouers en onnies; en op Nuwe skryfwerk kan jy die jongste oorspronklike gedigte en kortverhale op LitNet lees.
Beton teen wanhoop: Wat die N2-muur oor veiligheid en ongelykheid in Kaapstad sê
2026-02-11"Uiteindelik gaan die voorgestelde versperring nie oor ideologiese skeiding of historiese mure soos dié in Berlyn of die een tussen Israel en Palestina nie, maar oor ’n praktiese poging om lewens te red op ’n deel van een van Suid-Afrika se gevaarlikste snelweë."
Wat sê Bettina? Droogtes en oorstromings: twee kante van dieselfde munt
2026-02-10"Ons kan nie rampe keer nie, maar ons kan verseker dat die skade agterna beperk word."
Is ons in ons moer in met KI?
2026-02-10"Dit is nodig om menslike kreatiwiteit te beloon. Dit is nodig dat Afrikaanse kreatiewe entrepreneurs beskerm word. As ons regering dit nie gaan doen nie, is dit in die hande van die skrywers, digters, sangers, akteurs en visuele kunstenaars om die oorlogdrom te slaan."
Wat wil jy vir Cyril sê? Wen ’n geldjie met jou antwoord.
2026-02-09LitNet se redaksie sal ’n wenbrief aanwys en die wenner sal R500 ontvang.
Seen elsewhere: In memory of Heinrich van der Mescht
2026-02-09"He never wanted to hear the same phrase played the same way. It always had to be different, sometimes even shockingly different, but never boring."
Want to help us object to changing the names of towns?
2026-02-09"On 6 February 2026 Gayton McKenzie, minister of sport, arts and culture, published a declaration indicating that more towns in the Eastern Cape would be renamed. We have created a link to an online portal for people to object to the changes."
Die gedekte bord van Diana annie feestafel voed steeds honger skrywers byrie Cape Flats Festival – writing a New South African story every year
2026-02-06"Taal issie virrie swat skrywer altyd naturally owned nie, soms kossit jou om by ’n literary festival te sien en hoor dat wat djy praat, kan krag dra."
Dis ’n wrap, almal!
2026-02-05"Die publiek sien ons in mooi rokke by die Silwerskermfees; ons verskyn in tydskrifte. Maar daai rok is geleen en daar is nie kos in die yskas nie. Letterlik."
Wat sê Bettina? Teleurstellende uitspraak in Mbenenge-tribunaal
2026-02-05"Hoe kan enige slagoffer van seksuele geweld nou verwag dat die regter haar gaan glo? Daar is alreeds ’n probleem dat seksuele geweld onderraporteer word. Met die regters se onderrokke wat nou so uithang, bestaan die gevaar dat hierdie tendens gaan vererger."
Pleks, Diana Ferrus, pleks
2026-02-05"Pleks ek kon dig, dan sou ek vandag vir Lady Di ’n gedig wou skryf."
John Steenhuisen wankel
2026-02-03"Dit is egter onbillik om die probleem van bek-en-klou toe te skryf aan Steenhuisen alleen, want hy het in werklikheid ’n verswakkende biosekerheidstelsel van meer as 30 jaar in die Departement Landbou geërf."
Lady Di, die Cape Flats Book Festival het die jaar iets gekort
2026-02-02"’n Taxi vol skoolmeisies raak skielik a makeshift-geskiedenisklas. Gaireyah leer oor die tragiese storie van Sarah Baartman en die catalyst rol wat Aunty Di se poësie gespeel het om ons ancestor se remains huis toe te bring."
In memoriam: Diana Ferrus
2026-02-02"Sy’t ons nie net herinner aan ons komvandaan nie. Sy’t die pad vorentoe in ons visier gestel."
Uit die argief (2006): Afrikaans en ek
2026-01-30"Afrikaans is my moedertaal, my spreektaal, my liefdestaal, my bidtaal, my bakleitaal. Ek onthou my ma se stem, my ouma se kampvuurstories, my pa se vermaninge in Afrikaans, maw my herinneringe leef voort in Afrikaans."
Wat sê Bettina? Hoekom is Sport, Kuns en Kultuur so ’n kopseer onder Gayton McKenzie?
2026-01-30"Die meeste lesers behoort teen hierdie tyd bewus te wees van die kansellasie van Gabrielle Goliath se installasie, Elegy, aan die Venice Biennale. Elegy sou Suid-Afrika se inskrywing wees, nadat dit eenparig verkies is deur Art Periodic, ’n organisasie aangewys deur die departement om die keurproses te hanteer."
Agterstories: Verbeelde vooruitgang
2026-01-30"’n Kritiese blik op verlede en hede bly noodsaaklik, dit hou ’n samelewing eerlik oor mislukkings, maar kulturele verbeelding het óók ’n rol: om die horison van moontlikhede oop te stoot en hoop te legitimeer."
