Onderhoude

Onderhoude oor aktuele kwessies
Interviews about topical issues

"Ek hettie ge-expect om te survive nie": ’n COVID-19-survivor se storie

Olivia M Coetzee, René Coetzee Onderhoude 2021-02-08

"Ek hettie ge-expect om te survive nie, want ek suffer van high blood pressure en is op chronic meds, but ek het nooit opgegee nie."

COVID-19-narratiewe: Is dit amper verby?

Naomi Meyer, Danie van Wyk, Mercy Kannemeyer, Lizan Joubert Onderhoude 2021-02-08

"Teater, my bron van energie, samesyn en (ek is bang om te sê) geld, droog op."

Herman Wasserman en die infodemie: Disinformasie in die Globale Suide

PEN Afrikaans, Herman Wasserman Onderhoude 2021-02-05

"Laastens is die woord fopnuus nou ook al so 'bewapen' deur populiste soos Donald Trump dat dit gebruik kan word om gesaghebbende joernalistiek te ondermyn vir politieke gewin."

Reguit met Robinson: ’n Zoom-gesprek met Heindrich Wyngaard en Phil Craig

Freek Robinson, Phil Craig, Heindrich Wyngaard Onderhoude 2021-02-03

Wil die meerderheid inwoners van die Wes-Kaap afstig, of wil hulle net groter seggenskap hê in die manier waarop die provinsie bestuur word?

COVID-19 en Herklink-oudiogedenkdienste: ’n onderhoud met Anelia Heese

Naomi Meyer, Anelia Heese Onderhoude 2021-02-03

"’n Stemopname bied skuiling teen stereotipe en teen onregmatige beoordeling." Anelia Heese glo in die krag van stories. By al die afskeide in die tyd van COVID-19 dink ’n mens aan verlies, maar ook aan mense se teenwoordigheid. Anelia het ’n stemopname gedoen om hierdie onderhoud se vrae te beantwoord. Luister hier daarna.

COVID-19: Februarie 2021 se virusnarratiewe

Naomi Meyer, Trisa Hugo, Mashi Sauls, Sonja Paulse, Rosa Lombaard, Theo Kemp Onderhoude 2021-02-02

Is inentings die antwoord? Hoe voel jou gemeenskap in hierdie tyd oor COVID-19? Wie dra nog maskers? Naomi Meyer het ’n paar lesers in hierdie tyd oor hul ervarings van COVID-19 gevra.

Reguit met Robinson: ’n Tweede Zoom-gesprek met Helmuth Reuter

Freek Robinson, Helmuth Reuter Onderhoude 2021-01-27

Freek Robinson gesels met Helmuth Reuter, internis, kenner van oordraagbare siektes en kliniese farmakoloog, oor vaksiene, hoe om gesond te bly tot jy joune kry, en oor ivermektien.

Die volkspeler agter die Taalgenoot se sukses

Johan Jack Smith, Izak de Vries Onderhoude 2021-01-27

"Dis maklik om te skok, maar dis moeiliker om in te lig sonder om te skok."

LitNet Akademies Weerdink: COVID-19 en vis maior, kontrakbreuk en repudiëring

Naomi Meyer, Frederik Rudolph van Dyk Onderhoude 2021-01-26

"Getoets hieraan kan die koronaviruspandemie wel neerkom op vis maior, afhangende daarvan of die pandemie jou kontraksplig objektief onmoontlik maak en of die redelike mens ook nie die onmoontlikheid sou kon vermy nie."

Ivermektien, entstowwe en die wetenskap – ’n veearts verduidelik

Marianne Lomberg, Izak de Vries Onderhoude 2021-01-25

"Lede van ’n sportspan praat met mekaar, maar binne ’n mens of ’n dier se liggaam gebeur kommunikasie deur spesifieke chemikalieë wat tussen selle rondgestuur word, amper soos briewe. En ivermektien buit juis hierdie kommunikasiestelsel uit: Hy maak dit onmoontlik vir die verskillende dele van ’n wurm of ’n ander parasiet om met mekaar te praat ..."

Reguit met Robinson: ’n Zoom-gesprek met Chris Klopper

Freek Robinson, Chris Klopper Skole 2021-01-22

Die opening van die skooljaar is tot 15 Februarie uitgestel. Freek Robinson gesels met Chris Klopper, uitvoerende hoof van die Suid-Afrikaanse Onderwysersunie (SAOU), oor die uitdagings van die onderwys in die tweede pandemiejaar.

Theo Kleynhans verower die wye wêreld

Melt Myburgh, Theo Kleynhans Onderhoude 2021-01-15

Theo Kleynhans is besig om nes te skrop in Spanje. Melt Myburgh het met hom gesels oor sy opgang in die internasionale kunswêreld.

Reguit met Robinson: ’n Zoom-gesprek met Renata Schoeman en Eugene du Plessis

Freek Robinson, Renata Schoeman, Eugene du Plessis Onderhoude 2021-01-14

Freek Robinson gesels met ’n psigiater, Renata Schoeman, en ’n kliniese sielkundige, Eugene du Plessis, oor die uitwerking van die COVID-19-pandemie op mense se gemoed.

Sophia Oliphant gesels oor haar ervaring met COVID-19

Sophia Oliphant, Izak de Vries Onderhoude 2021-01-13

"Die dood is ’n onderwerp wat nou onvermydelik is. Die mense in my gemeenskap begin nou meer bewus word van die dodelikheid van die virus. Ons is verslae en verlate as die dood intree."

Waarom ’n entstof jou lewe kan red, maar nie jou DNS kan verander nie

Awie Badenhorst, Izak de Vries Onderhoude 2021-01-12

"Entstowwe, of vaksines, om die wetenskaplike naam te gebruik, word gewoonlik vervaardig wanneer ’n verswakte weergawe van die virus wat die siektes veroorsaak, in ’n persoon ingespuit word om ’n immuunreaksie te ontlok. Die persoon se eie immuunstelsel vervaardig dan teenliggaampies teen die virus."

#opdielug met Crystal-Donna Roberts

Robyn van de Rhede, Crystal-Donna Roberts Onderhoude 2021-01-07

Die aktrise Crystal-Donna Roberts, bekend vir onder andere die film Krotoa en die telenovela Arendsvlei, is een van vier skrywers wat gekies is vir die Jakes Gerwel Stigting en NB-Uitgewers se mentorskapprogram vir opkomende skrywers in 2021. Robyn van de Rhede gesels met haar.

COVID-19: Die kliniese bestuurder van ’n 200-bed-veldhospitaal vertel

Elma de Vries, Izak de Vries Onderhoude 2021-01-07

"Dis ’n vreemde virus hierdie. Met gewone griep sal net 1–2% mense hospitaaltoelating benodig, so 98% kan tuis aansterk. Met COVID-19 is dit anders, met omtrent 14% wat ernstig siek word en tot 5% wat krities siek word en intensiewe sorg mag benodig."

Wys my jou waarheid met Lidia: ’n onderhoud met Werner Wessels

Lidia Rauch, Werner Wessels Onderhoude 2020-12-24

In haar tweede maandelikse podsending gesels Lidia Rauch met Werner Wessels, die kreatiewe konsultant vir Mej Suid-Afrika.

#opdielug met Brumelda Bell

Robyn van de Rhede, Brumelda Bell Onderhoude 2020-12-24

Robyn van de Rhede gesels met die rymkletser en liriekskrywer van Montagu, Brumelda Bell. Brumelda was ’n semifinalis in die 2019-Suidoosterfees se Talentsoektog. Sy was ook in 2020 deel van die Jakes Gerwel Stigting en die Suidoosterfees se mentorskapprogram vir jong liriekskrywers, waar Frazer Barry van Tribal Echo die mentor was.

My pad met COVID-19: drie ervarings van die virus

Naomi Meyer, Lorraine van Niekerk, Elmarié Dercksen, Juliana du Toit-Truter Onderhoude 2020-12-23

Drie vroue in hul veertigs vertel vir Naomi Meyer hul onderskeie stories van hul pad met COVID-19: "Ek is bereid om mense te smeek om die mediese kenners ernstig op te neem."

Top