In memoriam
Op hierdie blad bring LitNet hulde aan diegene
wat ons lewens geraak het.
On this page LitNet pays tribute to those
who have touched our lives.
Uit die argief: Twee jaar ná die afsterwe van Nelson Mandela
2015-12-07Nelson Mandela is op 6 Desember 2013 oorlede. Lees hoe LitNet aan hom hulde gebring het.
In Memoriam: Mark Behr
2015-12-03"As hy so goed kan skryf as wat hy praat, sal ek dit uitgee, het ek belowe. Ons het spoedig begin korrespondeer en nie baie lank daarna nie, bring hy vir my die eerste manuskrip van Die reuk van appels."
Ricardo: die sanger, en die tyd waarin hy geleef het
2015-11-28"Maar toe kom die (onheilige?) drie-eenheid van democracy en majority rule en national demographics en só het ons stelselmatig van die medialandskap begin verdwyn, randfigure geraak, gemarginaliseer deur die nuwe magshebbers en die vasklouers aan die ou orde, en het ons byna uitsluitlik in die poniekoerante te lande gekom."
Nelle Dreyer: 'n Ster verskiet
2015-10-21"Wie kan die gelaaide oomblik en uitspattige gejuig vergeet toe sy as Sjampanjenooi voor die skare op Coetzenburg uitstap."
Breyten Breytenbach bring hulde aan Tienie du Plessis
2015-10-13"Wat ek wel weet en baie sterk oor voel, is dat hy een van die heel weinige uitgewers was wat met integriteit en lojaliteit bly werk het as alternatief tot die hegemonie van die polities korrektes – of dit nou politieke ortodoksies of die dwingelandy van groot, monopolistiese maatskappye was."
In Memoriam: Frank Martinus Arion (1936-2015)
2015-10-08"Arion wilde altijd nog die ene grote roman schrijven over die moeder, dat grote voorbeeld, de mythe in zijn leven. Het is er niet van gekomen."
Joost Zwagerman overleden
2015-09-14"Met de dood van Joost Zwagerman heeft Nederland een bijzondere schrijver verloren."
Joost Zwagerman (18 November 1963, Alkmaar – 8 September 2015, Haarlem)
2015-09-14"So was Joost Zwagerman. Hy en sy begeesterde belangstellings kon niemand wat met hom in aanraking kom, koud laat nie. Hy sou jou anders laat kyk en anders laat dink, en terselfdertyd laat voel of jy self plotseling bars van energie."
TT Cloete (31-05-24 – 29-07-15)
2015-08-04"Met die afsterwe van TT Cloete staan daar inderdaad ’n unieke biblioteek in ligte laaie."
TT Cloete – 'n Memoir
2015-08-03Rensia Robinson skryf oor "die vormende digterlike intellek van TT Cloete".
Huldeblyk: TT Cloete
2015-07-30"Tog gaan dit nie net om wat 'n mens doen nie, maar juis en veral oor hoe jy dit doen. Dit is dan ook vir die kwaliteit, die styl en die aard van sy werk en lewe wat TT Cloete onthou sal word."
Literêre reus oorlede
2015-07-30"Sy veelsydige digterskap en groot talent is ook geopenbaar in sy deelname aan die beryming van die psalms – hier het hy ’n onskatbare bydrae tot die Afrikaanse geestelike liedereskat gelewer."
By die dood van Johan Degenaar (1926–2015)
2015-07-28"Tydens Johan se loopbaan as Stellenbosse akademikus was daar 'n breuk tussen die Afrikaner se godsdienstige en politieke oortuiginge. Waarop hy as politieke filosoof gewys het, was dat 'n mens jou sake in die hiermaals in orde moet kry alvorens jy met die hiernamaals te koop mag loop."
In memoriam: Johannes Pieter Smuts, 07/09/1934–20/07/2015
2015-07-22"Wat wél kenbaar is, is die invloed wat so ’n persoon op jou eie lewe gehad het; daarom kan ek bloot sê dat om Johan te geken het, my lewe mateloos verryk het."
In Memoriam: Patrick Cull
2015-06-26"Die dood van die voorslagjoernalis Patrick Cull verlede week het my herinner aan die bywoning van my eerste politieke partykongres, my ontmoeting met hom en hoe hy oudpresident Thabo Mbeki laat lag het."
Huldeblyk aan Jan Scholtz
2015-06-23"Ek was bevoorreg om nóú saam met hom te werk aan Binnekring, Sonkring en Triptiek en vele ander storie-idees het ons saam met hom en sy span ontwikkel. Sy reekse was altyd treffers en ons, by die ou TV1, is oorval met versoeke vir opvolgreekse."
In Memoriam: Jan Scholtz
2015-06-22"Ek het tydens Jan Scholtz tragiese siekte besef ek mis dit veral, daardie laggie so droog soos ’n goeie rooiwyn. Ek gaan dit nou nog meer mis."
Huldeblyk: Ena Murray
2015-06-04NB-Uitgewers vereer haar vir die groot werk wat sy gedoen het en vir haar nalatenskap.
In Memoriam: Dot Vermeulen
2015-05-04"Dot se kuns is vernuwend, en as wenner van die Sasol New Signatures 2013 het sy sodanige erkenning vir haar eie, vernuwende, visuele werk gekry."