In memoriam

Op hierdie blad bring LitNet hulde aan diegene
wat ons lewens geraak het.

On this page LitNet pays tribute to those
who have touched our lives.

Huldeblyk in beeld: Die tannies van Bonteheuwel

Izak de Vries In memoriam 2020-09-15

Die twee kosmaaktannies van Bonteheuwel, Koelsoem Kamalie en Flori Schrikker, is kort ná mekaar oorlede. Izak de Vries bring hulde met van sy foto’s.

Elsa Joubert-herdenkingsgeleentheid: Nicolas Steytler se bydrae

Nicolas Steytler Boeke en skrywers 2020-09-09

"Dis maklik om te sê dat Ouma so spesiaal was oor die dinge wat sy gesê het en die dinge wat sy geskryf het, maar wat vir my uitgestaan het, was haar luistervermoë. Niks was oninteressant nie. Sy wou als weet."

Achmat Dangor: From LitNet’s archives

Jean Meiring Books and writers 2020-09-07

Achmat Dangor passed away on 6 September 2020. Below, LitNet shares an article that was published in October 2004 on LitNet titled "Tasting the sweet fruit of literary success".

Elsa Joubert memorial service: JM Coetzee’s contribution

JM Coetzee Books and writers 2020-09-04

"With her wide experience of the world, her firm but generous moral sense, and her sharp, inquiring mind, Elsa Joubert represented the very best of the Afrikaans intellectual tradition. I am honoured to have been her friend."

Elsa Joubert-herdenkingsgeleentheid: Pieter GR de Villiers se bydrae

Pieter GR de Villiers Boeke en skrywers 2020-09-02

"Ek kan nie dink aan iets mooier om in julle verliestyd vas te hou nie as haar 'mooi' woord oor die troostende, beeldskone deel wat mens aan die onbeskryflike Krag het."

Elsa Joubert-herdenkingsgeleentheid: Elsabé Brink se bydrae

Elsabé Brink Boeke en skrywers 2020-09-01

"Ons eer haar lang en vervulde lewe waarin sy inderdaad al die fasette van die lewe, soos hier bo aangehaal, meegemaak en beskryf het."

Elsa Joubert-herdenkingsgeleentheid: Isabeau Steytler se bydrae

Isabeau Steytler Boeke en skrywers 2020-08-31

"My ouma se dood laat ’n groot leemte in my lewe. Sy was my hele lewe lank ’n anker van liefde, ondersteuning en vreugdevolle interaksie."

Invalsblad: Elsa Joubert-herdenkingsgeleentheid

LitNet Boeke en skrywers 2020-08-27

Die skrywer Elsa Joubert is op Sondag 14 Junie 2020 oorlede. Haar herdenkingsgeleentheid is op Saterdag 4 Julie 2020 aanlyn aangebied. LitNet publiseer hiermee sommige van die huldeblyke hier gelewer, wat elk uit eie reg ’n soort tydsdokument is. Die indeks is nou bygewerk met nog verdere bydraes.

Elsa Joubert-herdenkingsgeleentheid: Hein Willemse se bydrae

Hein Willemse Boeke en skrywers 2020-08-27

"Dit was ’n voorreg om Elsa te ken, en ons sal nog vir jare oor haar intellektuele bydrae tot die letterkunde in Suid-Afrika en veral in Afrikaans praat."

Elsa Joubert-herdenkingsgeleentheid: Henriëtte Latsky se bydrae

Henriëtte Latsky Boeke en skrywers 2020-08-27

"Vaarwel liewe Ma – ek hoop die nuwe avontuur oortref al Ma se verwagtinge."

Elsa Joubert-herdenkingsgeleentheid: Annari van der Merwe se bydrae

Annari van der Merwe Boeke en skrywers 2020-08-26

"Dit is vir my wonderlik dat ná al die jare van vriendskap ons gesprekke nooit in net ditjies en datjies verval het nie."

Elsa Joubert-herdenkingsgeleentheid: Nico Steytler se bydrae

Nico Steytler Boeke en skrywers 2020-08-26

"Sy was ’n bruisende lewenskrag wat vir my, en ook vele ander, diep geraak het." 

In memoriam: Gisela Ullyatt, née Weingartz (1977–2020)

Dewald Koen In memoriam 2020-08-21

"Rus sag, my liewe kornuit."

In memoriam: David Piedt – ’n toonaangewende lewe

Heindrich Wyngaard In memoriam 2020-08-05

"Soos soveel ander byeenkomste moes die KKNK egter ook noodgedwonge afgestel word weens die wêreldwye koronapandemie, wat reeds meer as 500 000 Suid-Afrikaners geïnfekteer het en die lewe van meer as 8 000 geëis het. Dié virus het nou die David wat die apartheid-Goliat oorwin het, neergevel."

’n Onderhoud met die land se kaalbaskoning – ’n oudjoernalis onthou ...

Marietjie Warrington In memoriam 2020-08-03

"Vandag se jongmense sal heelwaarskynlik nie sy naam eien nie, maar vir baie van ons oudjoernaliste wat tydens die ‘80’s en ‘90’s gewerk het, sal dit moeilik wees om die kleurvolle persoonlikheid te vergeet."

In memoriam: Zandra Bezuidenhout onthou vir MM Walters

Zandra Bezuidenhout In memoriam 2020-08-03

"In die Afrikaanse letterkunde was daar maar één MM Walters, enig in die manier waarop hy met sy deurdagte aanpak en noukeurige vakmanskap aktuele temas sou invoer, dit in diens van die digkuns sou uitbuit, en met sy volstrek eie toonaard bekendheid sou verwerf."

In memoriam: Leon van Nierop onthou vir Elize Cawood

Leon van Nierop In memoriam 2020-07-21

"Mens-mens, koesterende kosbare speler, vriendin, onkreukbare aktrise, swaargewig sonder houding. Sy was alles en meer."

George Hallett (1942–2020): Flitse van ’n fotograaf se lewe

Heindrich Wyngaard In memoriam 2020-07-09

"Oor die fotograaf George Hallett word daar gesê dat hy sonder twyfel een van Suid-Afrika se grootstes was; en as dit waar is wat Baldwin oor Delaney geskryf het, dat gróót kuns slegs uit liefde geskep kan word, dan het geen groter minnaar al ooit ’n kamera vasgehou as die cat George Hallett nie."

Ennio Morricone: meester van die klankbaan

Leon van Nierop In memoriam 2020-07-09

"Hier is een van die weinige rolprentkomponiste wie se musiek nie alleen sekere beelde opgeroep het met slegs enkele note nie, maar waarna sonder beelde geluister kon word."

In memoriam: "Macassar se eie Lady Di het tragies tot ruste gekom."

Marlene le Roux In memoriam 2020-06-30

"Die leemte wat Kirvan laat is onmeetbaar groot. Kirvan se nalatenskap, soveel groter."

Top