In memoriam

Op hierdie blad bring LitNet hulde aan diegene
wat ons lewens geraak het.

On this page LitNet pays tribute to those
who have touched our lives.

Klein dorpie groet groot gees: Paternoster se mense bring hulde aan Johan Carosini

Liné Loff, André Kleynhans, Giorello Carosini, Madi Pieterse, Ursula Walters, Petra Dekker, Hedwig Slabig In memoriam 2021-06-29

"Johan Carosini, jy sal nie vergeet word nie; jou naam sal altyd in dieselfde asem as Paternoster genoem word."

Sondagoggend en nege Post-Its van Petra

Rachelle Greeff In memoriam 2021-06-28

"Jou ouma, 'die beroemde Annie Skilpad, weduwee van mooi-Arend Dippenaar … Dis sý wat gesê het: Ek sal lank dood wees, dan sal julle nog van my praat'" – Rachelle Greeff bring hulde aan Petra Müller wat op 25 Junie 2021 oorlede is.

Petra Müller: "’n Mengsel van die sublieme en alledaagse"

Hannes van Zyl In memoriam 2021-06-26

Petra Müller is op 25 Junie 2021 oorlede. Lees Hannes van Zyl se toespraak by die bekendstelling van haar bundel Die aandag van jou oë, wat in 2005 met die Hertzogprys vir poësie bekroon is.

In memoriam: Lucinda Riley

Izak de Vries Boeke en skrywers 2021-06-12

"Ek het Riley nooit geken nie, maar is een van die miljoene lesers wat my verlustig het in haar reeks oor die sewe susters."

Shaleen Surtie-Richards, my hart is seer

Karen Hart In memoriam 2021-06-10

"Vir my sal Shaleen die enigste Fiela Komoetie bly. Daar sal nooit weer ’n Nenna wees nie. En ek het my smaak vir die oorspronklike fliek verloor nadat ek Shaleen op die verhoog in Shirley Valentyn gesien het."

Shaleen Surtie-Richards | ’n Huldeblyk | A tribute

Marlene le Roux In memoriam 2021-06-09

Marlene le Roux, die hoof- uitvoerende beampte van die Kunstekaap, huldig Shaleen Surtie-Richards. | Marlene le Roux, the CEO of ArtsCape, remembers Shaleen Surtie-Richards.

In memoriam: Shaleen Surtie-Richards

Danie van Wyk In memoriam 2021-06-08

"Shaleen, jy het met oorgawe geleef en ons almal se lewens op een of ander manier geraak. Die Suid-Afrikaanse vermaaklikheidsbedryf het iemand groots verloor. Die gordyn het finaal en vir oulaas gesak."

Sonia Cabano, ek en Bruce Springsteen

Nadine Petrick In memoriam 2021-06-02

"Want jy was een van ons. 'n Lewensgenieter. Maar meer nog, een met vuur in haar are. Een met kaiings en moerkoffie in haar bloed. Die vrou wat pampoen en perlemoen sexy gemaak het."

’n Brief aan Sonia met ’n "i"

Johrné van Huyssteen In memoriam 2021-06-02

"My laaste gedagte en wens aan/vir jou is ’n langtafel in Brandfort. Wyn van die Kaap en kos van die wêreld. Mense wat lag en gesels en vloek en seën en dans en eet."

’n Huldeblyk aan Ben Kruger

Leon van Nierop In memoriam 2021-06-02

"En almal met wie ek praat wat saam met hom in Binnelanders gewerk het, kry openlik knoppe in die keel wanneer hulle na die sagmoedige, soms snaakse maar altyd uiters professionele Ben Kruger verwys."

In memoriam: ’n Goue oomblik uit Monica Breed se lewe

Nic de Jager In memoriam 2021-05-28

"In 1979 land ek vir die eerste keer alleen in San Francisco, destyds ’n opwindende plek, vol gerugte van hippies in Haight-Ashbury, vrye liefde en allerhande ander booshede waarteen die kerk ons met Skrif en kapittel gewaarsku het."

In memoriam: Cecyl Esau

Hein Willemse In memoriam 2021-05-19

"Dit is met groot hartseer dat ek vandag hulde bring aan my vriend, Cecyl Esau. ... Cecyl was a loyal friend, someone who cared deeply and who would go the extra mile for a friend – in my case, quite literally. The Latin phrase acta non verba – actions, not words – comes to mind. "

Wat zou Marius ervan gedacht hebben? Een herinnering aan Marius de Waal

Frank Judo In memoriam 2021-05-03

"Een informele kennismaking leidde tot een aangename samenwerking en tot versterking van de academische banden tussen Zuid-Afrika en de Lage Landen. Niet dat De Waal behoefte had aan een internationaal netwerk – het zijne was indrukwekkend. Hij doceerde in Parijs, deed onderzoek in Berlijn en publiceerde in Oxford, met een gemak dat velen verbaasde."

Ian Wessels (14 April 1960 tot 19 April 2021), in memoriam

Ilse Salzwedel In memoriam 2021-04-22

"Ek sal hom onthou vir sy warm hart, gasvryheid, vrygewigheid en skerp brein, maar – soos die meeste mense – beslis ook vir sy sin vir humor."

An obituary of Jonathan Ball

Eugene Ashton In memoriam 2021-04-14

"It is hard to imagine, for me at the very least, a world in which Jonathan is not here. He worked in publishing for 50 years, and his web of friendships, of authors, of publishers, of books published reaches into every conceivable corner of this country."

Christof Heyns in herinnering

Murray Hofmeyr In memoriam 2021-04-08

"Hy was versot op die lewe en het syne daaraan gewy om alle mense se reg om te lewe te bevorder." – Murray Hofmeyr bring hulde aan professor Christof Heyns, internasionale menseregtekenner, wat onlangs oorlede is.

His Majesty King Zwelithini is dead. Long live the King!

Bhekisisa Mncube In memoriam 2021-03-17

"Wena wendlovu! Bayede! The sun has set at midday in the Republic of South Africa as the nation mourns one of its finest monarchs, His Majesty King Goodwill Zwelithini Ka BhekuZulu."

In memoriam: Christopher Michael Zithulele Mann (1948–2021)

Fanie Olivier In memoriam 2021-03-17

"Hoewel Chris Mann twee van die belangrikste toekennings in die Suid-Afrikaanse Engelse letterkunde ontvang het, is hy in baie opsigte ook ’n randfiguur wanneer daar oor Engelse poësie gepraat word."

Karima Brown (1967–2021) – We’ve just lost a bit of South Africa’s courage

Tristen Taylor In memoriam 2021-03-05

Tristen Taylor pays tribute to Karima Brown who had passed away from COVID-19 at age 53.

In memoriam: Anita de Kock (1954–2021)

Fanus Bothma In memoriam 2021-02-22

"Sy was joernalis by Perskor (1981–1992) as algemene verslaggewer, subredakteur en kunsredakteur, en ook werksaam oa as boekebestuurder by CNA en Exclusive Books in Pretoria en Bloemfontein (1993–2004), waar sy die boekeafdeling, die aankoop van boeke en boekbekendstellings behartig het."

Top