In memoriam
Op hierdie blad bring LitNet hulde aan diegene
wat ons lewens geraak het.
On this page LitNet pays tribute to those
who have touched our lives.
Poësie oor Patrick Petersen
2011-08-22 Digters tel hul penne op en skryf oor Patrick Petersen, die man wat ander digters vlerke probeer gee en bemagtig het. Lees hier meer oor die gedenkdiens in sy ere en ook sy biografie. Vanjaar sou Patrick sy sestigste verjaarsdag gevier het. ...Jaco Barnard-Naudé: Paul Cilliers was 'n legende
2011-08-04Wat beteken dit om iemand te bewonder? Om na iemand op te sien, soos mens sê? Soos die woord self sê, het dit iets met wonder, wondere en wonder-likheid te doen. Ek het Paul Cilliers nie goed geken nie. Maar ek het hom bewonder. My ...
Musiek-en-liriek-man, Hannes Beukes, oorlede
2011-05-04IN MEMORIAM: Hannes Beukes (15 November 1955 - 29 April 2011)Mnr Hannes Beukes, in die vroeë 1980’s ’n bekende komponis en liriekskrywer in die Afrikaanse musiek-en-liriek-beweging, is op Vrydag 29 April op die ...
'n Vuur vir Fanus: Want hy is my pa ...
2011-02-08 Dis Oukersaand 2010 en ek het hom by Arcadia gaan haal. Sy blyplek die afgelope paar jaar. Moet dit asseblief tog net nie ’n ouetehuis noem nie, sal hy vir jou vertel. Dis óf ’n koshuis óf ’n oudehof. Ouetehuis is ...Hannes Meiring
2010-05-07 Geen kwatryn verpak met venyn, geen sonnet met rymdwang of verwyt: net ’n liefdevolle tanka vir ’n ou maat. “Waka!”, sou jy uitroep, wyl ek tel aan sillabes vyf-sewe, vyf-sewe, vyf-sewe, sewe-sewe en betyds besef: ...Hannes Meiring (11.10.1934-03.04.2010)
2010-05-06 Hannes Meiring, bekende argitek en bewaringsvegter wat in die jare sewentig ’n landwye beweging gelei het om Kerkplein in Pretoria te bewaar, het vandeesweek onverwags aan huis in Stellenbosch gesterf. Hy was 75 jaar oud. Die beweging ...Oom Bey
2007-05-09Donderdag, 10 Mei, sou dr Beyers Naudé 91 jaar oud gewees het. Sy afsterwe in die ouderdom van 89 jaar op 7 September 2004 het ’n einde gebring aan ’n merkwaardige lewe en ’n groot gaping gelaat vir sy besonderse ...
