In memoriam

Op hierdie blad bring LitNet hulde aan diegene
wat ons lewens geraak het.

On this page LitNet pays tribute to those
who have touched our lives.

Stefanie Zweig – ’n heimatlose lewe tussen twee kontinente

Loammi Wolf 2014-05-06 Stefanie Zweig is in 1932 in Leobowitz in Silesië (vandag Pole) gebore en was skaars ses toe hulle Duitsland verlaat het.

Sy het Meeulanders help skep: Herinneringe aan Debora Carstens

Danie Botha 2014-04-25 Met haar dagboeke en herinnerings het sy romansier, televisiedraaiboekskrywer en dramaturg Esta Steyn van Saldanha help skep aan die gewilde televisiereeks Meeulanders.

'n Boom het geval: Gabriel Garcí­a Márquez

André P Brink 2014-04-23 "Uiteindelik het die nuus gekom wat ons al lank te wagte was, maar wat nietemin soos die einde van ’n wêreld gevoel het: Gabriel García Márquez is nie meer daar nie." Lees André P Brink se huldeblyk.

Die Suid-Afrikaanse ikoon met die pienk Namakwalandse kappie

2014-04-16 "Ek is Grietjie van Garies, ouer as my tanne en net so oud soos my hanne".

Mandela en Heaney, ambassadeurs van die gewete

Hans Pienaar 2014-04-02 Is daar raakpunte tussen Nelson Mandela en Séamus Heaney? Lees wat dink Hans Pienaar.

Hennie Aucamp – vaarwel aan ’n geliefde mentor en vriend

Jannie Pretorius 2014-04-01 Jannie Pretorius deel die rol wat Hennie Aucamp as mentor en vriend in sy en Coenie de Villiers se lewens gespeel het.

In memoriam: Détlev Kröger

Christo Viljoen 2014-03-28 "My pa se uitstaande karaktertrekke was sy laterale denke, kreatiwiteit, harde werk, sterk morele waardes, liefde en toewyding tot sy vrou en familie, liefde vir die natuur, stabiliteit en aardse wysheid."

Oor Hennie Aucamp en mentors

Marko van der Colff 2014-03-25 Toe ek die nuus kry van Hennie Aucamp se dood, gaan my gedagtes terug na een aand in Bloemfontein in 1983.

Hennie Aucamp: Ek het hom Meester genoem

Amanda Strydom 2014-03-25 Hennie Aucamp was my vriend, mentor en tweede pa.

’n Mens onthou maar ... By die heengaan van Hennie Aucamp

Danie Botha 2014-03-24 In Januarie, met Hennie se tagtigste verjaardag, kon ons hom loof vir sy uitgebreide, geskakeerde en voortreflike oeuvre, getuig hoe hy ons geïnspireer het, mentor was op verskeie lewensterreine.

Die Storiebok van skrywers en drome

Martie Preller 2014-03-22 Martie Preller bring hulde aan Hennie Aucamp.

In Memoriam: Hennie Aucamp

In memoriam 2014-03-21

Die gevierde Afrikaanse skrywer Hennie Aucamp is op 21 Maart 2014 oorlede en NB-uitgewers bring graag hulde aan hom.

Dichter Leo Vroman overleden

Hendrik-Jan de Wit 2014-03-06 "Mijn dood zal sterven met mijn dood ..."

Hoe sê jy, Ma?

Koos Kombuis 2014-02-11 Koos Kombuis se ma is in Desember dood, maar hy hoor haar vandag praat. Wat sê sy vir hom?

In Memoriam: Pete Seeger

Kerneels Breytenbach 2014-02-04 “Pete Seeger is die vader van protesmusiek. Sy loopbaan het ‘n patroon van aanvaarding en verwerping, aanvaarding en verwerping gevolg, en ten laaste vredige aanvaarding deur die publiek. Dit het ‘n patroon geskep wat dikwels herhaal is in die ontwikkeling van moderne musiek ...”

Ons is almal eilande (na aanleiding van die dood van Nelson Mandela)

Izak de Vries 2013-12-18 "We are all islands, till comes the day 
We cross the burning water."

Madiba is nie dood nie – hy lewe vir ewig

Jason Lloyd 2013-12-18 "Madiba is op die piek van die berg en het ook nie vergeet om Suid-Afrika saam te neem nie. Ons is wel ’n paar duisend treë agter Madia, maar sterk op pad om ook dié besonderse mylpaal te bepaal."

In Memoriam: Paddy O'Byrne

CJ Nortje 2013-12-10 'n Oud-omroeper van die destydse Springbok Radio leef voort in vreugdevolle herinneringe. CJ Nortje onthou Paddy O'Byrne.

PEN Afrikaans bring hulde

2013-12-09 Hy is vir ons 'n simbool van die bevryding van ons land, die leier wat 'n era van vreedsame versoening ingelei het toe daar 'n gevaar van 'n bloedige oorgang was.
Top