In memoriam
Op hierdie blad bring LitNet hulde aan diegene
wat ons lewens geraak het.
On this page LitNet pays tribute to those
who have touched our lives.
Gerrit Komrij oorlede: gemaskerde verkleurmannetjie, nee duisendpoot
2012-07-10 "Gerrit Komrij (68 jaar) is volkome onverwags op 5 Julie oorlede. Sy biograaf, Onno Blom, was een van die min mense wat bewus was van ’n siek Komrij. In Afrikaans het Komrij vir kontroversie gesorg as samesteller van die bloemlesing De Afrikaanse poëzie in 1000 en enige gedichten (1999). In die Nederlandse literêre wêreld was Komrij ’n duisendpoot, want hy was ook roman-, toneel- en rubriekskywer, verteller, vertaler en gevreesde kritikus."Gerrit Komrij: Necrologie
2012-07-10 "Gerrit Komrij (1944-2012) was ’n man met baie gesigte, aktief in baie genres en ’n uitsonderlike persoonlikheid in die Nederlandse literêre wêreld. Ongeag van wat hy gedoen het en waarmee hy besig was, hy het opgeval." />Gerrit Komrij overleden (1944–2012)
2012-07-09 Gerrit Komrij, de Nederlandse schrijver van zes romans, tientallen dichtbundels en vele essaybundels is donderdag, 5 julie, overleden.John Kannemeyer – ’n jare lange vriend en ondersteuner
2012-06-19 “John Kannemeyer was ’n jare lange vriend en ondersteuner van Hemel & See Boeke. Ek dink met groot respek aan hom en het net goeie herinneringe aan die jare wat ons saam aan boeke gewerk – en saam lekker geëet en geskinder! – het.”Annake de Villiers (1975–2012)
2012-05-14
Op YouTube in swart geklee
staan jy soos die Pied Piper ...
In memoriam: Roelof Willem Temmingh (28 September 1946 – 5 Mei 2012)
2012-05-11 "Temmingh het as 12-jarige immigrant in 1958 saam met die gesin uit Amsterdam in Suid-Afrika aangeland, een van ’n groot groep Nederlanders wat na die Tweede Wêreldoorlog diep spore op die gebied van die kunste in hul nuwe vaderland nagelaat het."JC Kannemeyer
2012-03-20 Wat kan die geheim van jou reuse-arbeid wees?Verder as China s’n strek jóú Muur van die Gees.
Laatnagvrese
2012-03-16 Wessel, dis nou drie dae na jou dood& die koerante swyg in al hulle kolomme
oor die dertiende van die derde
toe jy die onderspit gedelf het.
