In memoriam
Op hierdie blad bring LitNet hulde aan diegene
wat ons lewens geraak het.
On this page LitNet pays tribute to those
who have touched our lives.
John Kannemeyer – ’n jare lange vriend en ondersteuner
2012-06-19 “John Kannemeyer was ’n jare lange vriend en ondersteuner van Hemel & See Boeke. Ek dink met groot respek aan hom en het net goeie herinneringe aan die jare wat ons saam aan boeke gewerk – en saam lekker geëet en geskinder! – het.”Annake de Villiers (1975–2012)
2012-05-14
Op YouTube in swart geklee
staan jy soos die Pied Piper ...
In memoriam: Roelof Willem Temmingh (28 September 1946 – 5 Mei 2012)
2012-05-11 "Temmingh het as 12-jarige immigrant in 1958 saam met die gesin uit Amsterdam in Suid-Afrika aangeland, een van ’n groot groep Nederlanders wat na die Tweede Wêreldoorlog diep spore op die gebied van die kunste in hul nuwe vaderland nagelaat het."JC Kannemeyer
2012-03-20 Wat kan die geheim van jou reuse-arbeid wees?Verder as China s’n strek jóú Muur van die Gees.
Laatnagvrese
2012-03-16 Wessel, dis nou drie dae na jou dood& die koerante swyg in al hulle kolomme
oor die dertiende van die derde
toe jy die onderspit gedelf het.
