JC Kannemeyer

  • 0

vry na A Roland Holst

Wat kan die geheim van jou reuse-arbeid wees?
Verder as China s’n strek jóú Muur van die Gees.
O, teenpool van die bitterbek Peter Blum,
jy skryf vinniger as wat selfs God kan lees!

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top